We are bilingual! Pick your language: Ons is tweetalig! Kies jou voorkeurtaal:
Successfully reported

Geelhout Guesthouse

B&B
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Geelhoutstraat 6, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R920 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Geelhout Guesthouse is in Bela-Bela in Limpopo geleë en bied gerieflike oornagverblyf naby gholfklubs, wildreservate en dag spa's. Die Aventura Forever Resort in die dorp, sowat 1,5 km van die gastehuis af.

Elke kamer is ruim en het tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskassie, 'n mikrogolfoond en 'n TV met DStv. Gaste het ook toegang tot braaigeriewe.

Daar is veilige parkeerplek en 'n swembad.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Wildritte
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 140 resensies vir Geelhout Guesthouse
Netheid
4.3/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.2/5

Ligging

  • Geelhoutstraat 6, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Gaste dink Geelhout Guesthouse het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R920
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R920
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Geelhoutstraat 6, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDM2MzNjODc1LTJjMmQtNGIyOC05Zjc5LTYzN2U0ZGJmYWJmZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R920 per nag, vir 2 mense 140 5 1 5 6 Geelhout Street Bela Bela 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -24.872430491767 28.288314342499