Geiger's Camp - Motswari Game Reserve
Beskrywing
Met 4 luukse kamers is Geiger's Kamp die verpersoonliking van eksklusiewe gasvryheid. Die intimiteit van ons instansie is aanloklik vir individue of klein groepe van tot 8 mense. Geiger's Kamp bied 'n luukse safari-ervaring binne die grense van die Motswari Privaat Wildreservaat. Elke kamer beskik oor 'n kroegie, lugversorging, 'n waaier, 'n wasgoeddiens asook japonne en pantoffels.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Tariewe sluit alles in.
Huisreëls
'n Bewaringsheffing word gehef teen R620 per persoon, per dag. Dit is nie by die tarief ingesluit nie.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Motswari Private Game Reserve, Hoedspruit, 1380, Mpumalanga
Sien kaart- Slaapplek vir 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang