Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geluksfontein Game Farm

Selfsorg

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 6 resensies vir Geluksfontein Game Farm
Netheid
4.8/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Linda M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stil en rustig.

Dit is 'n mooi plek, skoon en vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Geluksfontein Game Farm se terugvoer

Ons is dankbaar vir jou vriendelike woorde en dat jy 'n resensie met ons en die gemeenskap gedeel het. Ons is opgewonde dat jy van jou ervaring gehou het.

Sien jou weer.

Geluksfontein Groete

Geluksfontein Game Farm
Wilma C - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilma C

Wat 'n wonderlike ervaring.

Puik ontvangs deur Sjanien en haar gesin. Sommer vinnig deel-van-'n-familie-gevoel gekry. Baie netjiese en skoon eenhied. Sy het soveel ekstra moeite gedoen om ons privaatheid te akkommodeer. Beslis sal ek weer daar gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Geluksfontein Game Farm se terugvoer

Ons is dankbaar vir u vriendelike woorde en dat u ’n resensie met ons en die gemeenskap gedeel het.
Ons is opgewonde dat u van u ervaring gehou het.
Sien binnekort weer.
Geluksfontein Groete,

Geluksfontein Game Farm
Lydia V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lydia V

Awesome wegbreek uit stad. Eienaars baie mooi mense. Rustig en stil.

Ons was by hek welkom ontvang deur eienaars. Ons het elke sekonde geniet. Wat 'n heerlike avontuur naweek. Ons wou net daar bly, maar werk en skool lê voor.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Geluksfontein Game Farm se terugvoer

Goeiedag. Ons is dankbaar vir jou mooi woorde. Dankie dat jy jou resensie met ons en die gemeenskap deel. Ons sien uit daarna om jou weer te sien. Groete, Geluksfontein Private Game Farm

Geluksfontein Game Farm
Nicole O - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicole O
Saam met vriende

Great bush getaway.

Comfortable and spacious with everything you need for a weekend away.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Geluksfontein Game Farm se terugvoer

Goeie dag,
Baie dankie dat u, u resensie met ons en die gemeenskap gedeel het.
Ons sien uit daarna om jou weer te sien.
Groete
Geluksfontein Private Game Farm

Geluksfontein Game Farm
Eunette B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eunette B
Saam met vriende

Heerlike toegeruste plaas net buite Pretoria.

Baie lekker plaas met vol toegeruste kombuis, baie yskaste, DStv en tafeltennis. Buite- en binnebraai. Goeie opsie vir verskeie paartjies, want elkeen het eie kamer met en suite-badkamer. Lekker om 'n stap of 'n rit op die plaas te vat. Die gasvrou, Sjanien, is baie tegemoetkomend en gasvry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Geluksfontein Game Farm se terugvoer

Goeie dag,

Ons is so dankbaar vir jou mooi woorde. Dankie dat jy jou resensie met ons en die gemeenskap deel.

Ons sien uit daarna om jou weer te sien.

Groete
Geluksfontein Private Game Farm

Geluksfontein Game Farm
Maryke S - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryke S
Gesin met klein kinders

Ongelooflik lekker ontspan en waarde vir geld.

’n Groep mense kan almal hulle privaat slaapkamers en badkamers hê.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Geluksfontein Game Farm se terugvoer

Ons is dankbaar vir u vriendelike woorde en dat u, u resensie met ons en die gemeenskap gedeel het.
Ons is opgewonde dat u van u ervaring gehou het.

Sien binnekort weer.

Gelyksfontein Groete.

Geluksfontein Game Farm
Vanaf
R760
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R760
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R760
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 15:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Erfdeel 13, Hartbeesfontein Dinokeng Natuurreservaat, Cullinan, 3000, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe8b62eead7f26dc8b03f7839376299ed2efc4064151dc305c8f876b52b243f03ebdb34dcf4a04fb01311c9817037be25ae97?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R760 per nag, vir 2 mense 6 5 1 5 Portion 13 Hartbeesfontein Dinokeng Nature Reserve 3000 Gauteng 021 201 8901 14:00-15:00 11:00 -25.472039429722 28.52203202943