Gem Bateleur Private Lodge
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.3/5
Landie Geverifieer
Eiendomme 6
Resensies 10
Jaar gelys 10
Opsomming van Resensie
Bareng B - Sep 2023
Algehele gradering
Our stay was very nice. I can recommend that they make a kitchen for their staff so that guests can have privacy.
Janke B - Apr 2023
Algehele gradering
Gemiddelde verblyf oor die algeheel.
Lees meerGem Bateleur Private Lodge se terugvoer
Goeie more Janke. Baie dankie vir jou review. Ons sal aandag gee aan als wat jy genoem het, baie dankie dat jy dit onder ons aandag gebring het.
Dit is altyd moeilik met die staff daar, want sommige gaste geniet die feit dat daar mense is wat hulle bedien en bederf heeldag waar ander mense absolute privaatheid wil he, dis maar hoekom ons oop kommunikasie behou met beide gaste en staff sodat ons almal tevrede hou en gaste het vrymoedigheid om te vra vir privaatheid of om bedien te word.
Hoop dat ons julle vinnig weer sal terug verwelkom.
Basil M - Jan 2023
Algehele gradering
It was beautiful and serene. Best stay we had at the bush in a long time. We enjoyed it.
Lees meerThys D - Des 2021
Algehele gradering
Sien sterre.
Sonia S - Des 2016
Algehele gradering
Absoluut fantasties!
Rene E - Sep 2016
Algehele gradering
Ons het heerlik gekuier, baie huislik en netjies, Zodwa was vriendelik en behulpsaam, ontbyt was heerlik, het dierelewe baie geniet - sal beslis weer kom!
Lees meerGarth S - Des 2013
Algehele gradering
Great place
- Kapasiteit: 10 persone
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lodge 260, Rotsvy-rylaan, Hoedspruit Wildlandgoed, Hoedspruit, 1380, Limpopo
- Alle ouderdomme is welkom