LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Gemini and Antares | LekkeSlaap
+16

Gemini and Antares

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Heidestraat 31, Bloemhof, Bellville, 7530, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R800 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Gemini and Antares bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n stil buurt in Bellville. Dié Kaapse voorstad is die spilpunt van bedrywighede en is naby die lughawe, gholfbane, wynroetes, ontspanningsgeriewe en winkelsentrums. Dit is dus 'n uitstekende vakansiebestemming vir besoekers aan Kaapstad.

Daar is 2 selfsorgwoonstelle wat ideaal is vir klein gesinne. Die eerste eenheid het 2 slaapkamers en die tweede eenheid het 1 slaapkamer. Die woonstelle is op die eienaar se perseel.

Albei eenhede het selfsorgkombuisies, ruim sitkamers, TV's met sekere DStv-kanale en ingeboude braaigeriewe. Veilige parkeerplek is beskikbaar.

Die omgewing bied talle besienswaardighede soos gholfbane, wynplase, die GrandWest Casino, winkelsentrums, Barnyard-teaters en die Cool Runnings Toboggan-baan.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Vlaams

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Ligging

  • Heidestraat 31, Bloemhof, Bellville, 7530, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Heidestraat 31, Bloemhof, Bellville, 7530, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3HtF6BbcoHcowBRqQBLN5ZptsbKzS72R4Y953zM0nHlbaJ7EZ8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R800  per nag (vir 2 persone) 31 Heide Street Bloemhof 7530 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -33.87990101061 18.64921002943
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!