LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Gemütlich Guest House | LekkeSlaap
+50

Gemütlich Guest House

95 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 95 resensies vir Gemütlich Guest House
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.7/5
Ria C - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ria C
Saam met vriende

Baie vriendelik, baie netjiese plek, gemaklike oornagverblyf.

Ons was vriendelik ontvang al was ons bietjie laat - die kamers was perfek skoon en gemaklik en die ontbyt was heerlik - ons sal beslis weer daar oorbly.

Gemütlich Guest House's terugvoer

Goeiedag Ria,

Baie dankie vir die mooi terug voer, ons waardeer dit baie.

Solank julle vrede en gelukkig was, en dit geniet het maak dit ons gelukkig, elke kliënt of gas is vir ons baie spesiaal en belangrik.

Mooi dag.

Vriendelike Groete,
Adri

Gemütlich Guest House
Wollie P - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wollie P

Absoluut fantasties!

Adri, die gasvrou het ons baie vriendelik ontvang. Baie oulike plek. Ons het in die selfsorgeenheid gebly met 2 slaapkamers. Die badkamer is en suite by die tweede slaapkamer. Baie goed toegeruste, smaakvolle eenheid. Daai beddens is "to die for". Dankie ook vir die houertjies met melk wat in die yskas geplaas is. Ons het baie lekker gebly en beveel Gemütlich met die grootste vrymoedigheid asb. Definitief waarde vir jou geld.

Gemütlich Guest House's terugvoer

Hi Wollie

Baie dankie vir die mooi terugvoer, ons harte klop warm vir ons gaste.

Ons glo om julle weer in die toekoms te sien.

Mooi daggie

Groete
Adri

Gemütlich Guest House
Irma L - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Irma L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed.

Alles wat ons nodig gehad het.

Gemütlich Guest House's terugvoer

Irma,
Baie dankie, ons waardeer dit.
Mooi dag
Adri

Gemütlich Guest House
Kealoum C - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Kealoum C
Enkelreisiger

Dit was awesome.

Still, mooi, netjies, vriendelik.

Gemütlich Guest House's terugvoer

Baie dankie waardeer.

Mooi dag
Adri

Gemütlich Guest House
Eugene N - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Eugene N

Dit was die moeite werd om by die instansie tuis te gaan.

Die bestuur het uit hul pad gegaan om alles in orde te kry. Die hele groep was tevrede met die diens wat gelewer was.

Gemütlich Guest House's terugvoer

Goeiedag Eugene

Baie dankie, ons waardeer die terugvoer.

Mooi daggie

Adri

Gemütlich Guest House
Janice L - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janice L
Gesin met klein kinders

Pleasant.

Very clean and safe.

Gemütlich Guest House's terugvoer

Good day Janice

Thank you very much.

Have a nice day

Adri

Gemütlich Guest House
Anet D - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Anet D
Gesin met tieners

Clean and functional.

Our stay was pleasant and the unit was clean. The only feedback I would like to give is that we could not use the aircon, as it was in the 2nd bedroom where my daughter was staying who had a cold and did not want it on. This made for a very hot night. It would make more sense to have the aircon in the bigger room.

Gemütlich Guest House's terugvoer

Hi Anet,
Thank you very much.
Have a nice day.
Kind regards,
Adri

Gemütlich Guest House
Retha C - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Retha C
Gesin met tieners

Gerieflike oornagverblyf.

Ons was so moeg gery vanaf Swakopmund op pad na George, hierdie was ideaal en sakpas. Daar is lugverkoeling en 'n splash pool om in af te koel. Die kamer het 'n stoof, mikrogolf en als wat jy benodig, selfs 'n braaiplek buite (gemeenskaplik).

Tania D - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tania D
Saam met vriende

Dit was baie lekker.

Die wooneenheid was baie netjies en gerieflik. Ons het die braai-area buite by die swembad vreeslik geniet. Sal dit beslis aanbeveel.

Gemütlich Guest House's terugvoer

Hi Tania,

Baie dankie vir die terugvoer. Is baie bly julle het dit geniet by ons.

Vriendelike groete,
Adri

Gemütlich Guest House
Lanri J - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lanri J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n lieflike plek om in te bly en sal enige iemand aanbeveel om hier te oornag.

Sien sterre.

Erick H - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Erick H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfekte halfpad stop.

Die erf is mooi skoon, kamers is netjies en die bed lekker sag. Daar is ook 'n splash pool op die erf, sowel as braai geriewe. Perfekte plek vir 'n halfpad oorslaap.

Gemütlich Guest House's terugvoer

Baie dankie, Erick. Ons waardeer die terugvoer. Dit was lekker om julle te ontmoet.

Mooi daggie
Adri

Gemütlich Guest House
Toekie L - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Toekie L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed georganiseerd.

Gasvrou vriendelik, kamer baie goed toegerus en als skoon en netjies. Definitief goeie waarde vir geld!

Gemütlich Guest House's terugvoer

Goeiedag Toekie

Baie dankie vir die terugvoer, ons waardeer dit baie.
Glo om julle weer in die toekoms te sien....

Mooi dag

Vriendelike Groete

Adri

Gemütlich Guest House
Carl D - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carl D
Gesin met klein kinders

Onbeskryflik aangenaam.

Baie vriendelike ontvangs en aangenaam. Dit is baie netjies en huislik.

Gemütlich Guest House's terugvoer

Hi Carl,
Baie dankie, dit was 'n voorreg gewees om julle te ontmoet. Julle is mooi mense met baie mooi harte.
Mooi geseënde daggie
Adri

Gemütlich Guest House
Hilmar C - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hilmar C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verfrissend.

Heerlike koel kamer, het selfs air-con. Sentraal geleë.

Gemütlich Guest House's terugvoer

Goeie dag Hilmar,

Baie dankie, ons waardeer dit.
Glo om julle weer in die toekoms te verwelkom by ons.
Vriendelike Groete

Adri

Gemütlich Guest House
Hendrik D - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Tuis gekom.

Baie vriendelike ontvangs. Kamer skoon, netjies en heerlik koud na die langpad vanaf Namibia, sal dit aanbeveel vir enige moeë reisiger. Heerlik gebly, dankie. Winkelsentrum vir uiteet baie naby.

Suzette K - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzette K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plek.

Baie vriendelike en aangename gasvrou. Die kamers was onberispelik skoon en netjies. Die swembad was 'n groot plus punt vir ons.

Gemütlich Guest House's terugvoer

Baie dankie Suzette. Ons waardeer dit baie. Dankie dat julle ons gastehuis gekies het. Hoop on julle weer te sien.
Groete,
Marésa Oberholster

Gemütlich Guest House
Tiana K - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tiana K
Gesin met klein kinders

Netjies en gerieflik!

Ons het die oornag by julle baie geniet. Veilig, skoon en netjies!

Pieter G - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter G
Gesin met klein kinders

Baie mooi, gerieflike plek met alles wat jy nodig het. Goeie waarde vir geld.

Sien sterre.

Gemütlich Guest House's terugvoer

Dankie Pieter,
Ek waardeer jou resensie.
Hoop ons sien julle weer eendag.
Groete,
Marésa Oberholster

Gemütlich Guest House
Anton V - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton V

Waarde vir geld.

Kamer baie netjies en skoon. Veilige parkering. Personeel baie vriendelik en hulpvaardig.

Gemütlich Guest House's terugvoer

Hi Anton,

Baie dankie, hoop om julle sommer weer gou te verwelkom by ons.

Groete,
Adri

Gemütlich Guest House
Janco K - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Janco K
Gesin met tieners

Uitstekende waarde vir geld en diens! Sal beslis aanbeveel!

Heerlik gekuier en personeel is gasvry!

Gemütlich Guest House's terugvoer

Hi Sanri,
Baie dankie vir die review. Ek waardeer dit regtig baie.
Seën en voorspoed vir julle.
Groete
Marésa

Gemütlich Guest House
Gerhard H - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard H
Enkelreisiger

Baie lekker en rustig.

Was baie behulpsaam veral omrede ek laat aand eers opgedaag het. Baie lekker verblyf.

Jacqueline P - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacqueline P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het lekker gebly.

Sien sterre.

Gemütlich Guest House's terugvoer

Hi,
Baie dankie, ons wardeer dit.
Mooi daggie.

Gemütlich Guest House
Tertia E - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tertia E
Gesin met klein kinders

Baie goeie verblyf.

Goeie verblyf en goeie waarde vir geld. Baie goeie diens ontvang.

Peet V - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Peet V
Saam met vriende

Klein, maar netjies en gemaklik. Ideaal vir ouers met kinders.

Vriendelik en behulsaam gewees. Ons kamer was effe klein, maar vir moeë mense het dit nie gepla en ons het heerlik geslaap.

Gemütlich Guest House's terugvoer

Goeie Dag,

Baie dankie, mooi daggie.

Gemütlich Guest House
Jequess M - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jequess M
Gesin met klein kinders

Gemaklike en ruim verblyf.

Beste naweek. Akkommodasie was wonderlik. Waarde vir geld.

Petronella (Ronel) V - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Petronella (Ronel) V
Gesin met tieners

Bekostigbaar, netjies en aangenaam.

Ons het een aand daar oornag en dit was baie gerieflik en aangenaam.

Erich L - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Erich L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was ideale blyplek.

Sal aanbeveel. Ligte buite en lugreëlaars kan dalk afgeskakel word in nag. Lawaai en steuring van ligte.

Esme L - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esme L

Heerlike geslaap, baie skoon en netjies.

Die fasiliteite was skoon en netjies. Die beddens het heerlik geslaap. Kan die plek regtig aanbeveel.

Gemütlich Guest House's terugvoer

Goeie dag Esme

Baie dankie, ons waardeer dit baie.
Ons glo ons sal julle sommer gou weer sien.

Mooi dag
Adri

Gemütlich Guest House
Robert S - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robert S
Gesin met klein kinders

Netjies en gemaklik.

Gemudlich is 'n skoon en netjiese plekkie om te oornag en definitief die geld werd. Die diens was vriendelik en ons het waarlik welkom gevoel by die plekkie. Hulle het tot 'n Camping Kot verskaf vir my babadogter alhoewel ek hulle laat weet het ons sal ons eie bring. Ek sal weer daar oornag as ek deur Upington reis.

Gemütlich Guest House's terugvoer

Goeie Dag Robert,

Baie dankie vir die positiewe terug voer. Ons waardeur dit. Ons is baie bly dat julle dit by ons geniet het.

Glo ons sien julle binnekort weer.

Mooi Daggie,
Adri

Gemütlich Guest House
Nicky P - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Nicky P
Gesin met tieners

Dit was dierbare mense en van die begin af ons baie tuis en welkom laat voel.

Ons verblyf was heerlik. Het gevoel soos 'n koel lafenis na lang warm dag. Ek kan aan geen negatiewe opmerking dink nie, want daar is nie. Seën vir julle vorentoe.

Gemütlich Guest House's terugvoer

Hi Nicky

Ag ek so bly dat julle dit geniet het by ons.
Baie dankie vir mooi seen wens, ons waardeur dit.
Alle voorspoed vir julle ook.
Vriendelike Groete
Adri

Gemütlich Guest House
Louinne V - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louinne V
Gesin met klein kinders

Ons het baie lekker gebly en sal beslis weer teruggaan.

Dit is die tweede keer wat ons by die gastehuis tuisgegaan het, en net soos die vorige keer was die diens puik! Ons is baie mooi ontvang en alles was netjies en skoon. Die atmosfeer is rustig en my kleintjie het haar baie geniet in sewmbad! Sal beslis weer daar bespreek.

Pieter B - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende kliëntediens. Verblyf het 100% aan verwagtinge voldoen en was presies waarna ons gesoek het.

Die diens ontvang was uitstekend. Adri het uit haar pad gegaan om ons verblyf so aangenaam as moontlik te maak.

Gemütlich Guest House's terugvoer

Goeie Dag Pieter.

Baie dankie, dit was n voorreg gewees om julle hier te kon gehad het.
Mooi Geseende daggie.

Vriendelike Groete,
Adri

Gemütlich Guest House
Werner S - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werner S
Gesin met tieners

Perfek vir oorslaap.

Goed geleë, kamers is gerieflik.

Gemütlich Guest House's terugvoer

Goeie Dag Helene,
Baie dankie vir positiewe terug voer.
Mag julle 'n wonderlike dagg hê.
Vriendelike Groete,
Adri

Gemütlich Guest House
Natasha V - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha V
Gesin met klein kinders

Dit was heerlik en gerieflik by Gemütlich Guest House.

Gemütlich Guest House gee puik diens en verblyf. Ek sal dit aanbeveel vir kort- en langtermynverblyf.

Gemütlich Guest House's terugvoer

Hi Natasha,

Baie dankie, dit was lekker om julle te ontmoet, en hier by ons kon verwelkom het.

Dankie vir die positiewe terug voer.

Vriendelke Groete,
Adri

Gemütlich Guest House
Patrick S - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Patrick S
Gesin met tieners

Skoon, netjies, vriendelike personeel, spesiale versoeke uitgevoer.

Reis jaarliks na Upington vir Champs Gala. Elke jaar 'n gesukkel teen geweldige hoë pryse en vol besprekings. Ons ssal in die toekoms definitief by Gemütlich Guest House bespreek.

Gemütlich Guest House's terugvoer

Baie dankie vir jul positiewe terugvoer. Ons is tot jul diens.
Zuzette

Gemütlich Guest House
Natalie D - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natalie D
Gesin met klein kinders

Gerieflik.

Wonderlike ontbyt. Kamers is netjies, kliëntediens uitstekend! Stil omgewing. Sal beslis weer kom.

Gemütlich Guest House's terugvoer

Beste Natalie,

Baie dankie vir die terugvoering oor die kamer.
Ons is so bly julle het dit geniet om by ons gastehuis te oornag.

Ons waardeer dit verskriklik baie.

Geseënde daggie verder,
Marésa

Gemütlich Guest House
Fabian F - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fabian F

Good place to stay.

Will stay there again in the future.

Gemütlich Guest House's terugvoer

Good Day Fabian,

Thank you so much we appreciate it.

Have a nice day.

Adri

Gemütlich Guest House
Kobie W - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobie W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende diens.

Die personeel was baie vriendelik, hulpvaardig en gasvry. Die kamer was gerieflik, mooi skoon, warm en alles wat ons nodig gehad het om oor te slaap. Ek sal Gemutlich met 'n geruste hart aan ander kan aanbeveel.

Gemütlich Guest House's terugvoer

Goeiedag Kobie,

Dankie vir die opmerking. Solank julle lekker gebly het en als reg was by julle, dan maak dit ons harte bly.

Mooi daggie.

Groete,
Adri

Gemütlich Guest House
Sarel H - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarel H
Gesin met klein kinders

Het baie lekker gemaklik geslaap.

Dit was 'n welkome rusplek ná 'n lang reis vanaf Kgalagadi. Al het ons baie laat aangekom, was die ontvangs baie vriendelik en die ontbyt was voortreflik. Baie dankie.

Gemütlich Guest House's terugvoer

Goeie dag

Baie dankie, dit was 'n voorreg gewees.

Mooi bly

Groete
Adri

Gemütlich Guest House
Mighaela M - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mighaela M
Gesin met klein kinders

Gemaklik.

Almal was baie vriendelik.

Gemütlich Guest House's terugvoer

Goeie dag Mighaela.

Baie dankie ons waardeer dit opreg.

Mooi dag.

Groete
Adri

Gemütlich Guest House
Amanda P - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Amanda P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike oorslaap op pad na Namibië.

Gerieflike, netjiese oorslaapverblyf.

Gemütlich Guest House's terugvoer

Hi Amanda,
Baie dankie. Mag julle n wonderlike daggie hê. Was lekker om julle te ontmoet.
Groete,
Adri

Gemütlich Guest House
Sonja B - Jun 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja B
Gesin met klein kinders

Fantasties.

Adri is awesome, sy gaan uit haar pad om gaste gemaklik te laat voel. Ons was laat vir ontbyt, en sy het steeds vir ons ontbyt gemaak. Ek sal haar plek enige tyd aanbeveel.

Gemütlich Guest House's terugvoer

Hi Sonja, baie dankie. Dit was baie lekker kom julle hier te kon gehad het, julle is pragtige mense. Ek is baie bly dat julle lekker by ons gebly het. Mooi dag, groete, Adri.

Gemütlich Guest House
Tamara Z - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tamara Z
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en gerieflik.

Baie netjiese gastehuis en goed geleë. Sal dit verseker aanbeveel. Ons het baie lekker gebly.

Gemütlich Guest House's terugvoer

Hi Tamara

Baie dankie ons is baie bly dat julle so lekker by ons gebly het.

Ons glo ons sal julle weer in die toekoms kan verwelkom.

Mooi dag
Groete
Adri

Gemütlich Guest House
Jan W - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jan W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vriendelike personeel.

Die personeel was baie vriendelik en die ontbyt was smaaklik en baie plesierig aangebied en lekker daarby. Die kamer waarin ons gebly het benodig egter 'n deur wat toemaak tussen die kamer en die badkamer. Hulle werk daaraan. Maklik bereikbaar vanaf die hoofpad na die Gemsbokpark - baie handig.

Gemütlich Guest House's terugvoer

Goeie dag Dimitra

Baie dankie vir die terugvoering, ons waardeer dit.
Ja, ons is besig daarmee en dit sal binnekort klaar wees.

Baie dankie
Vriendelike groete
Adri

Gemütlich Guest House
Elmarie V - Feb 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie V
Saam met vriende

Ware lafenis in die somerhitte.

'n Baie aangename ervaring, skoon, netjies toegerus met 'n yskassie, ketel ens. Die lugverkoeling was natuurlik 'n wenner in die somerhitte. Vriendelike personeel.

Gemütlich Guest House's terugvoer

Hi Elmarie.
Baie dankie ons waardeer dit baie.
Dankie, dit was aangenaam om julle te ontmoet!
Mooi Geseënde daggie

Gemütlich Guest House
Otto A - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Otto A
Saam met vriende

Gemaklik, skoon en netjies. Goeie kommunikasie met Adri.

Rakkie vir toiletware in badkamer kort, as ook deur na badkamer. Geen hangplek om klere op te hang in die kamers en geen rak om tasse op neer te sit nie. Anders puik.

Gemütlich Guest House's terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering. Ons waardeer dit beslis. Sal verseker kyk na aanbeveling. Seën en voorspoed. Marésa

Gemütlich Guest House
Pieter W - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die verblyf is baie aangenaam.

Die plek was baie skoon dekor stylvol en aangenaam en diens goed. Ek sal hulle enige tyd aanbeveel.

Gemütlich Guest House's terugvoer

Baie dankie vir u terugvoering asook u ondersteuning. Ons waardeer dit. Groete Marésa

Gemütlich Guest House
Margaret V - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Margaret V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en skoon kamers.

Gasvrou was baie hulpvaardig en kamers was skoon en netjies gewees.

Gemütlich Guest House's terugvoer

Solank julle te vrede was, is ek baie bly. Baie dankie vir die terugvoer.
Mooi daggie.

Gemütlich Guest House
Shane S - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shane S
Gesin met klein kinders

Voel baie tuis en was baie rustig.

Almal was so vriendelik en behulpsaam. Sal beslis weer daar slaap.

Gemütlich Guest House's terugvoer

Goeie more
Baie dankie vir terug voer ons waardeer dit opreg.
Ons Is baie bly as julle dit geniet het by ons.
Mooi geseënde daggie.
Adri

Gemütlich Guest House
Marthinus V - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marthinus V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lieflike plek om te rus na 'n lang rit.

Wat 'n lieflike plek om by aan te kom na 'n lang rit. Alles was bo verwagting. Goeie ontvangs, mooi tuin, heerlike bed, lugversorging, swembad. Naby winkels en eetplekke.

Gemütlich Guest House's terugvoer

Hi Marthinus.
Baie dankie vir die terugvoerin. Ons waardeer dit opreg! Ek is baie bly dat julle so lekker by ons gekuier het.
Mooi Daggie
Groete
Adri

Gemütlich Guest House
Leon V - Nov 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon V
Enkelreisiger

Baie lekker en gesellig.

Rustig en baie netjies. Lekker!

Gemütlich Guest House's terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer.
Baie lekker om julle hier te kon gehad het! Ek glo ons sal julle weer in toekoms verwelkom by ons?
Groete,
Adri

Gemütlich Guest House
Sonja B - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja B
Gesin met klein kinders

Fantasties.

Vriendelike ontvangs. Kindervriendelik. Eenhede skoon en netjies. Sal dit definitief aanbeveel.

Gemütlich Guest House's terugvoer

Baie Dankie vir die terug voer. Ons waardeer dit baie!

Groete
Mooi geseënde Daggie
Adri

Gemütlich Guest House
Florette V - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Florette V
Gesin met klein kinders

Lekker gemaklike verblyf met alles wat jy nodig het.

Sentraal geleë, na aan die winkelsentrum. Lekker beddens!

Gemütlich Guest House's terugvoer

Hi,
Jammer ek kom nou eers terug na jou toe! Baie dankie vir die terugvoer, ek glo ons sal julle weer in die toekoms verwelkom.
Mooi Daggie
Adri

Gemütlich Guest House
Darren B - Aug 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Darren B
Gesin met klein kinders

Netjies en goed geleë.

Baie netjies. Baie vriendelike ontvangs gehad.

Gemütlich Guest House's terugvoer

Baie dankie. Waardeer dit baie. Mooi daggie
Groete Adri

Gemütlich Guest House
Christel D - Aug 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christel D
Besigheidsreis

Wonderlik!

Die gastehuis is regtig waarde vir geld en diens was uitstekend!

Gemütlich Guest House's terugvoer

Baie dankie Christel, ek is baie bly as julle dit geniet het. Ek glo ons sal weer in toekoms julle kan verwag. Mooi daggie.
Adri

Gemütlich Guest House
Andre C - Jul 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles het gewerk soos beplan.

Goed ontvang. Lekker kamer met stort. Yskas met komplimentêre water en yogurt. Ontbyt uitsonderlik groot en smaaklik.

Gemütlich Guest House's terugvoer

Goeie middag. Baie dankie, waardeer dit baie. Ek sien uit om julle weer te verwelkom!
Mooi geseënde daggie.

Gemütlich Guest House
Antonette C - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Antonette C
Besigheidsreis

Highly recommended.

Really enjoyed my stay here. Ample parking space for my car and the rest of the guests. Nice clean and comfortable room with a great shower and the breakfast the next day was not overly complicated, yet rather quite delicious. The location is quite central in terms of the fast access it provides to either side of town and not difficult to enter the street due to more than enough room to manoeuvre and see oncoming traffic. This was really great value for money. Would definitely stay there again.

Henriette D - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henriette D
Besigheidsreis

Die akkommodasie en ontbyt was puik.

Uitstekende verblyf! Sal dit beslis aanbeveel!

Flip P - Des 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Flip P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik! Kan aan almal aanbeveel.

'n Lafenis na die lang vermoeiende reis.

Gemütlich Guest House's terugvoer

Wonderlik om te hoor. Die terugvoering hou ons op ons tone! Baie dankie, ons waardeer elke kliënt en elke kompliment.
Marésa Oberholster

Gemütlich Guest House
Tanya P - Okt 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya P

Baie netjiese en ruim kamer!

Ons het by hierdie gastehuis oornag op pad Weskus toe. Dis heerlik sentraal en rustig. Ons is vriendelik ontvang en na ons kamer geneem. Alhoewel daar 'n braai is was daar nie enige borde/messe en vurke ens. nie. Die beddens was baie gemaklik en ons het heerlik gerus na 'n lang dag se ry. Dis beslis 'n gastehuis wat ek sal aanbeveel.

Gemütlich Guest House's terugvoer

Baie, baie dankie, ons waardeer dat jul ons gekies het om te oornag.
Beslissings
Marésa

Gemütlich Guest House
Ingrid D - Okt 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ingrid D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was rustig en netjies en ons het elke oomblik geniet.

Na 7 ure op die pad is ons met soveel gasvryheid ontvang en onmiddellik het ons welkom gevoel. Niks was te veel moeite nie en die ontbyt was uit die boonste rakke. Gemutlich Guest House sal ons vir seker weer sien indien ons weer Upington toe moet reis.

Merylene S - Sep 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Merylene S
Enkelreisiger

Goeie waarde vir geld.

Dankie, dit was wonderlik om daar te oornag. Sal enige iemand wat op pad is Nambië toe aanbeveel om daar te oornag. Goeie waarde vir geld. Netjies en 'n wonderlike ontbyt.

Gemütlich Guest House's terugvoer

Baie Dankie Meryline
Was n voorreg om julle te akkommodeer - waardeer !!

Marésa Oberholster
Gemutlich Gastehuis B

Gemütlich Guest House
Hardy W - Jul 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hardy W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker en professioneel.

Ek sal dit definitief aanbeveel.

Desmé S - Apr 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Desmé S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was vir ons kind se troue daar en het 2 dae heerlik gebly.

Dit het gevoel mens is by jou eie huis, skoon, netjies.

Rita K - Mrt 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rita K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooi plek, smaakvol.

Sal beslis weer van Gemütlich gebruik maak.

Flip V - Feb 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Flip V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles puik.

Daar kort net 'n bankie of 'n tafel of iets om by te werk.

Elnize E - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elnize E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was gerieflik en baie skoon!

Dit was baie netjies en skoon, was heerlik om daar te gewoon het.

Willemien W - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willemien W
Gesin met klein kinders

Lekke!

Dit was baie warm, maar die lugversorging was van goeie gehalte. Bestuur was hulpvaardig. Beddens was baie gerieflik.

James S - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
James S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beslis goeie waarde vir geld, netjies en skoon en absolute gasvryheid.

Beslis 'n goeie keuse. Fantasties as oornagfasiliteit, baie netjies, gerieflik en uiters gasvry!

Jo-ann B - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jo-ann B
Saam met vriende

Lugversorging baie goed.

Ek sal dit aanbeveel. Dankie!

Johan B - Des 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Net een woord: uitstekend!

Ontvangs was uitstekend, baie netjies en goed toegerus. Sal dit beslis aan ander gaste aanbeveel.

Gerhard A - Des 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was stil, rustig, met vriendelike mense en die lugversorging het goed gewerk.

Die mense was almal baie aangenaam en vriendelik. Ek sal dit beslis oorweeg om weer daar te bly.

Nada U - Des 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nada U
Saam met vriende

Vriendelike, professionele diens, baie behulpsaam, ontbyt was uit die boeke.

Sal dit sterk aanbeveel. Ligging goed, vriendelike diens en 'n heerlike vullende ontbyt selfs op kort kennisgewing!

Frances W - Okt 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Frances W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vriendelik en behulpsaam.

Hulle het baie goeie diens gelewer, en ons het tuis gevoel.

Johan V - Okt 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Johan V

Oornag in Upington op pad na Pretoria.

Gerieflik geleë. Baie netjies en skoon. Vriendelike ontvangs.

Odette L - Okt 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Odette L
Saam met vriende

Aangenaam.

Al wat nie goed was nie is dat die badkamer geriewe alles oop is. Dit was baie ongemaklik. As een van ons die badkamer wou gebruik, moes die ander buite gaan staan het.

Letitia L - Sep 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Letitia L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die verblyf was aangenaam en baie rustig.

Vriendelike ontvangs. Akkommodasie baie netjies en rustig. Baie stil area.

Hester H - Sep 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hester H
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Baie skoon en netjiese gastehuis met baie vriendelike ontvangs. Baie veilig.

Uiters vriendelike ontvangs en 'n pragtige, skoon en gerieflike kamer. Die sitplekkie buite die kamer skep 'n wonderlike atmosfeer en ons het dit baie geniet. Puik diens. Sal jul beslis aanbeveel.

Ernest V - Sep 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ernest V

Aangename ervaring.

Sal die gastehuis weer besoek wanneer ek in die omgewing reis. Sal volgende keer egter langer bly om die onmiddellike omgewing te verken.

Louis M - Sep 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plek, netjies, skoon en privaat.

Ontvangs professioneel, heerlike ontbyt gasvryheid, sal enige tyd weer daar gaan bly en ook by mense aanbeveel.

Joey J - Sep 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joey J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sal enige tyd by ander aanbeveel.

Baie netjiese, goed-toegeruste eenheid. Baie vriendelike en hartlike ontvangs. Ontbyt was uit die boonste rakke en rustige atmosfeer.

Shaleen F - Sep 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Shaleen F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflik, skoon en netjies.

Ons het vanaf Pretoria via Upington gery met die motorfiets. Moeg en honger was ons ontvang deur die vriendelikste gasvrou wat na ons omgesien het. Gemutlich is die perfekte oornagplekkie.

Anton M - Sep 2014
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Anton M
Enkelreisiger

Kamer is mooi en netjies.

Die huis is naby aan 'n groot winkelsentrum en die kamer is skoon ek netjies. Alles was op sy plek en die akkommodasie was aangenaam.

Henk K - Aug 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
4/5
Henk K
Gesin met tieners

Die kamers was mooi en aanvaarbaar.

Ons het lekker gebly en sal weer gebruik maak van hulle. Ek sou voorstel dat hulle net 'n onderskeid maak tussen veilige en "secure" parkering. Daar is hekke, maar enige iemand kan oor die muur spring as hy/sy wou. Ons moes ons voertuig en sleepwa afpak aangesien ek nie gemaklik gevoel het om van die goed in die voertuig te los nie, al was dit gesluit. Hulle hoef dit nie te verander nie, maar ek sou net wou weet dat dit nie noodwendig bewaak is nie.

Karen D - Aug 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie stil, rustig en stylvol!

Ons het lekker geslaap. Die kamer het nie 'n stort gehad nie en ons was 'n ander opsie aangebied wat "nice" was, hoewel ons die groter kamer geneem het. Ons kon ons yskas "in-plug" en was heel gelukkig.

Tryna D - Aug 2014
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Tryna D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Toilet binne in slaapkamer, sonder enige afskorting.

Dit was nie baie aangenaam met die toilet binne in die slaapkamer nie.

Anina V - Jul 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Anina V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies!

Baie netjies, gerieflik, gemaklik en bekostigbaar.

Marco J - Jul 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marco J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies!

Sien die sterre hieronder.

Linda S - Jul 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda S
Gesin met tieners

Pragtige kamers, lekker beddens, vriendelike ontvangs!

Ons het net oornag, maar kan die gastehuis beslis aanbeveel!

Catharina B - Jul 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Catharina B
Gesin met klein kinders

Dit was netjies en gerieflik!

Hoewel ons tevrede was met die kamer/verblyf, was daar net een kwessie: niemand het geweet of hulle van die melk/water/koffie/jogurt ens. wat uitgesit is, mag gebruik nie, want daar was 'n lysie in die kamer wat die pryse daarvan aantoon. Dus het ons dit nie geneem of gebruik nie. Elke gastehuis waar ons nog oornag het, het gratis koffie/melk/suiker verskaf. Andersins was dit 'n netjiese gastehuis en baie gerieflik. Sal dit aanbeveel.

Gary M - Jul 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gary M
Saam met eggenoot / lewensmaat

A wonderful place to stay!

Sien die sterre hieronder.

Tom B - Mei 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tom B
Saam met vriende

Goed en vriendelik ontvang . Netjies en skoon akkommodasie met veilige parkering naby Mall.

Baie gelukkig met die verblyf. Eienaar het ons per selfoon pad-aanwysings gegee terwyl ons verdwaal het. Netjiese verblyf. Stil area. Skoon. Naby winkels (Mall) met genoeg eetplekke. Veilige parkering agter elektronies-geaktiveerde hekke.

Loret V - Mei 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Loret V
Gesin met tieners

Lekker gebly en ontbyt was heerlik!

Baie lekker gebly! Die mense is baie vriendelik en behulpsaaam!

Joseph V - Mei 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joseph V

Gerieflik!

Die plek is baie rustig en sal dit enige tyd aanbeveel aan ander.

Neels C - Mei 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neels C
Gesin met klein kinders

Fantasiese diens!

Die personeel het uit hulle pad gegaan om ons by te staan nadat ons laat ge-arriveer het en weer vroeg die volgende oggend moes voortgaan met ons reis. Julle diens is uitstekend, en die gastehuis is baie netjies en gemaklik. Ons sal definitief weer daar oorslaap!

Vanaf R660
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R660
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R660
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 19 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Ds. Aubrey Beukes-straat 167, Upington, 8801, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGU2Nzg0Njg5LWNkNTYtNDFmOS05OTU0LWI0YjY2ODA1NmZkMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R660  per nag (vir 2 persone) 95 5 1 5 167 Ds. Aubrey Beukes Upington 8801 Noord-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 09:00 -28.441902497712 21.245176792145
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!