LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Genade Selfsorg Eenhede | LekkeSlaap
+64

Genade Selfsorg Eenhede

Genade 2
Vanaf R850
per eenheid
Beskrywing

Genade 2 het 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer het 'n dubbelbed, lugversorging en 2 enkelbeddens. Die oopplan-leefarea het 'n kombuis en sitarea met 'n platskerm-TV. Die kombuis het 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, breekware en eetgerei. Die woonstelle het privaat ingange na die gemeenskaplike geriewe soos 'n swembad, dek, braaiplek en strand. Die woonstel het 'n lapa en eie braaigeriewe. DStv-kanale is teen ekstra koste beskikbaar, of gaste kan hul eie dekodeerder en slimkaart saambring.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Enkelslaapbank
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelslaapbank
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Internet koppeling
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Selfsorg

Belasting en Ekstras

DStv-kanale is teen ekstra koste beskikbaar, of gaste kan hul eie dekodeerder en slimkaart bring.

Kansellasiebeleid - Matig
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Genade 1
Vanaf R950
per eenheid
Beskrywing

Genade 1 het 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en ingeboude kaste. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde het 4 enkelbeddens met 'n badkamer langsaan wat oor 'n stort en toilet beskik. Die tweede badkamer het 'n bad en stort. Die woonstel het 'n platskerm-TV en die kombuis het 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, breekware en eetgerei. Die woonstel het 'n privaat ingang na die gemeenskaplike geriewe soos die: swembad, dek, braaiplek en strand. Die woonstel het ook braaigeriewe en lapa. DStv-kanale is teen ekstra koste beskikbaar, of gaste kan hul eie dekodeerder en slimkaart bring.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelslaapbank
Slaapkamer 3
Plek vir 4 persone
4 xEnkelslaapbank
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Internet koppeling
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Selfsorg

Belasting en Ekstras

DStv-kanale is teen ekstra koste beskikbaar, of gaste kan hul eie dekodeerder en slimkaart bring.

Kansellasiebeleid - Matig
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R850
per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Perth-straat 79, Port Edward , 4295, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd1AZ2Viq93rAvJQ35KvtCypZZsbNY1vAWDv5x5h1HDiQ5N0XXV?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R850  per nag (plek vir 4) 11 5 1 5 79 Perth Street Port Edward 4295 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 11:00 -31.059834 30.223795
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!