LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Genade Selfsorg Eenhede | LekkeSlaap
+75

Genade Selfsorg Eenhede

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 11 resensies vir Genade Selfsorg Eenhede
Netheid
4.5/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.8/5
Carmen H - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carmen H

Excellent stay.

Bonnie is amazing!

Anuschka B - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anuschka B
Gesin met klein kinders

Rus, stilte en vrede.

Ek en my man met ons 2 klein seuntjies het ons kuier by Genade 1 vreeslik geniet. Bonnie, Antoon en Adèle het ons baie tuis laat voel. Totale privaatheid was ‘n hoogte punt van Genade 1 waarin ons gebly het. Die eenheid is nie modern nie maar is skoon en het alles wat jy benodig om baie gemaklik te leef. Die private strand, stil strand, met baie rock pools om te besigtig is letterlik 100 treë van ons persoonlike braai en gras- en speelarea gewees vanwaar jy die see ook kan sit en besigtig. Die jungle gym en swing was vir ons seuntjies ‘n groot bonus. My man het ook lekker visgevang wat ons op ons laaste aand gebraai het. DSTV was beskikbaar in ons eenheid wat ons ook geniet het. Ons sal enige tyd weer gaan kuier! Dankie aan ons gasheer, gasvrou en Adèle.

Gretha A - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gretha A

Rustig, veilig en baie ontspannend.

Koffie vroegoggend op die strand terwyl die son opgaan, kinders tussen die rotse probeer vis vang, het selfs gesnorkel. Omdat jy op die strand is, kan jy rus terwyl die kinders gelukkig is sonder om te ry.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Peaceful, safe and very relaxing.

Early morning coffee on the beach watching the sun rise, kids between the rocks trying to catch fish, even did some snorkeling. Because you are on the beach you can rest while the kids have fun without having to drive.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Marie G - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie G
Gesin met klein kinders

Dit was fantasties.

Ons en vernaam ons klein kinders het dit terdeë geniet om net paar treë van die see te bly. Die kinders was elke geleentheid in die swembad of op strand agter huis. Die eienaar, Antoon en Bonnie, was baie behulpsaam, vriendelik en het ons baie tuis laat voel. Sal definitief weer terug gaan.

Dennis A - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dennis A
Saam met vriende

We had a fantastic stay.

Had a lovely time and enjoyed the weekend.

Elizma C - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Elizma C
Gesin met klein kinders

Alles wat ons nodig gehad het.

Die oom en tannie en Adele, die eienaars, is pragtige omgee-mense. Ons kinders het die swembad geniet en ons kon ons koffie vroeg oggend op die strand sit en drink. Die strand net oor die grasperk het heerlike rotspoele waar ons pragtige seelewe kon sien. Sal vir seker weer daar gaan bly!

Esther Erasmus E - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Esther Erasmus E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik, rustig, alles naby.

Geen vis. Alles is naby en veilig.

Rahim K - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Rahim K
Gesin met tieners

We enjoyed our stay and the unit met our needs.

We enjoyed our stay and found the unit was clean, neat and well maintained/equipped to meet our needs. We liked it close proximity and direct access to the beach.

Kevin N - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kevin N

Beautiful, safe, welcoming and amazing!!!

This place is by far one of the most amazing places I have ever been to for a weekend away from home. The best part about it is that you feel so at home, Bonnie the hostess was the best. She was more than welcoming and a very very friendly person. I would highly recommend Genade Selfsorg for anyone looking for a nice peaceful family getaway right on the beach or for an amazing trip away from the hustle of city life. This place is great and 5 minutes or less from a nearby Spar. It makes it great for last minute runarounds. Fabulous. I will definitely be booking Genade again very very soon!

Trishelle B - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trishelle B
Gesin met klein kinders

Good location.

One of the best places I've visited.

Margaret B - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Margaret B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekkerste plek om te bly.

Genade 2 was 'n perfekte plekkie om te bly met 2 braai areas, 'n swembad, 'n tuin wat uitloop op die strand. Daar is 'n bankie om te sit om na die see te kyk. Die eienaars was baie behulpsaam en vriendelik. Genade is binne 1 tot 10 km vanaf baie plekke om te besoek. Dit is 'n stil lekker plek om te slaap en sal dit beslis aanbeveel vir ander paartjies.

Vanaf R850
per nag (plek vir 4)
Vanaf R850
per nag (plek vir 4)
Vanaf R850
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Perth-straat 79, Port Edward, 4295, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd1AZ2Viq93rAvJQ35KvtCypZZsbNY1vAWDv5x5h1HDiQ5N0XXV?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R850  per nag (plek vir 4) 11 5 1 5 79 Perth Street Port Edward 4295 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 11:00 -31.059834 30.223795
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!