LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Genesis Self-catering Apartments | LekkeSlaap
+10

Genesis Self-catering Apartments

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 17 resensies vir Genesis Self-catering Apartments
Netheid
4.7/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5
Neels S - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neels S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vriendelik ontvang.

Die elektriese kombers op die bitterkoue aand was baie welkom, en die aircon vir warmte die volgende oggend ook toe ons baie vroeg moes opstaan op 'n vriesende oggend. Bed is baie gerieflik, skoon, mooi plek.

Frikkie N - Jul 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Frikkie N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker geslaap

Die woonstel is veilig omhein met veilige parkering binne. Die woonstel self was netjies en skoon. Die eienaar was behulpsaam deur ons toe te laat om van ons inkope steeds in die wooneenheid te laat na vertrektyd toe ons nog draaie moes ry in die stad. Baie dankie vir die vergunning!

Johan S - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik

WiFi was egter nie goed nie.

Natasha K - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, netjiese eenhede met als wat mens nodig het vir 'n oornagslaapplek.

Die kamer is ruim, netjies en het 'n klein opwasarea en klein mikrogolf en yskas. Hul het ook gratis WiFi en 'n televisie met DStv. Die aircon het baie gehelp vir die koue. Baie dankie vir 'n heerlike nag se rus.

Piet M - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Piet M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gemaklik, net WiFi 'n probleem gewees. Geen opvangs by kamers/KykNETt-kanaal afwesig.

Goed vir oornag. Nie regtig self-catering nie. Stort maar min water. Klank hoorbaar van kamers langsaan.

Piet M - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Piet M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gemaklik net WiFi 'n probleem gewees.

Ons het laat aangekom maar goed ontvang. WiFi kon nie uitsorteer word nie.

Petro T - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Petro T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies plek alles wat mens nodig het.

Netjies plek baie goeie ligging.

Zephnie D - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zephnie D
Besigheidsreis

Amazing.

Host are very friendly and helpful, the place is beautiful and neat. I would definitely visit again!

Leon K - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Leon K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Slegs een aand hier oorgeslaap op pad na Kaapstad. Ligging is baie goed, reg langs die N1.

Ollie het ons ingewag en was baie behulpsaam. Die kamer was heeltemal in orde vir een nag gewees.

Tinus V - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tinus V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed geleë, netjies, skoon, vriendelike diens.

Die hek is net baie klein, ek kan nie die woonwa daar inkry nie.

Wian J - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wian J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker, goeie diens en veilig.

Sal vir seker weer kom.

Kayla-mari G - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kayla-mari G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties!

Het oorgeslaap vir een aand en was meer as beïndruk met dié plek. Die eienaar is vreeslik vriendelik en ons sal enige tyd weer daar oorbly!

Zola T - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zola T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peaceful.

The place is nice and quiet and very secure, and the rooms are nice and spacious.

Tjaart B - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tjaart B
Gesin met tieners

Netjies en skoon kamers met onderdakparkering.

Sien sterre.

Alicia A - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alicia A

Baie lekker gebly.

Eienaars baie vriendelik en behulpsaam. Privaatheid word gerespekteer. Waarde vir geld. Dankie Genesis.

Dawid V - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dawid V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie aangenaam en mooi.

Die eienaars is vriendelik en aangenaam. Veilige parkering vir die voertuie. Binne die verblyf is alles mooi en netjies.

Joy M - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Joy M
Saam met eggenoot / lewensmaat

The place is beautiful and the host was very welcoming. Emma is very patient and kind! We had a great stay.

A home away from home, very safe and comfortable! Hosts are always willing to help.

Vanaf
R599
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R599
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R599
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Barry Richter-weg 122, Fleurdal, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA79717f3e915dadd3e30e82d9dc89be2ce8e9f90659338bf66722395c48ebc381cc13eaaee0284df59a4f35bcf5ffd0213e64?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R599  per nag(plek vir 2) 17 5 1 5 122 Barry Richter Road Fleurdal 9301 Vrystaat 086 999 0018 15:00-18:00 10:00 -29.151833068234 26.194301224537
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!