LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Genevieve MCC and Farm Cottages | LekkeSlaap
+26

Genevieve MCC and Farm Cottages

  • Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Genevieve MCC by Klein Botrivier Plaas, Karwyderskraalweg, Botrivier, 7185, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R990 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Genevieve MCC and Farm Cottages is 8 km vanaf Botrivier geleë, met verskeie doendinge soos wynproe, bergfietsry, perdryroetes en is naby die kusdorpe Hermanus en Kleinmond, met wynareas langsaan soos Elgin en Hemel-en-Aarde.

Verblyf is beskikbaar in 2 selfsorgkothuise wat uitkyk oor die Botrivier. Die eenhede is op 'n pragtige en rustige wynplaas en gaste kan staproetes neem of 'n glas wyn drink en die asemrowende uitsig inneem.

Eagle Owl Cottage het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en maak gebruik van die aparte badkamer.

Peacock Cottage het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 'n slaapkamer met 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Altwee slaapkamers het 'n en suite-badkamer.

Altwee kothuise het 'n oopplan-leefarea en 'n ten volle toegeruste kombuis. Gaste kan ook groente pluk uit die groentetuin buite. Die perseel het ook braaigeriewe. Wynproe en wynproetoere kan gereël word. Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie, omdat daar rondloper hoenders is wat help om na die tuin te kyk.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Wynkelder

Aktiwiteite op perseel

  • Wynproe

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 17 resensies vir Genevieve MCC and Farm Cottages
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ligging

  • Genevieve MCC by Klein Botrivier Plaas, Karwyderskraalweg, Botrivier, 7185, Wes-Kaap
  • Gaste dink Genevieve MCC and Farm Cottages het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Overberg Wes-Kaap
Vanaf R990
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R990
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Genevieve MCC by Klein Botrivier Plaas, Karwyderskraalweg, Botrivier, 7185, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbiBBkLDGZ8HaI3vCL99KuQSfDRzMRoSLkINK2CccEqlzNadTuX?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R990  per nag (vir 2 persone) 17 5 1 5 Genevieve MCC at Klein Botrivier Farm Karwyderskraal Road 7185 Wes-Kaap 086 999 0018 10:00-19:00 10:00 -34.2757506 19.1817232
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!