Genot
Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 31 Jan 2024 tot 30 Apr 2024.
- Kapasiteit: 5 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Strandloperlaan 17, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 000 per nag (plek vir 5)
Beskrywing
Genot is 'n tuinkothuis wat vir selfsorg ingerig is en op die eienaar se perseel in Stilbaai geleë is. Dit is ideaal vir 'n gesin wat op soek is na gerieflike verblyf naby die rivier, strand en ander geriewe.
Hierdie kothuis het 'n eie ingang en is volledig gemeubileer met 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede kamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer beskik oor 'n bad, stort, toilet, en wasbak. Beddegoed en badhanddoeke word voorsien. Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond, oond en stoof, wasmasjien en ingeboude kaste met ander toestelle vir jou gerief.
Die sitkamer het gemaklike sitplek, 'n slaapbank en 'n slim-TV. Daar is privaat braaigeriewe en 1 parkeerplek op die perseel beskikbaar. Hierdie eiendom is stapafstand vanaf die rivier en strand, en 'n kort ent se ry na winkels, restaurante en ander geriewe toe.
Tussen middel-Desember tot die 2de Januarie geld 'n minimumverblyftydperk van 10 opeenvolgende nagte.
Slaapplek
’n Bespreking by Genot sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Persoonlike Kluis
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Begeleide Wandelpaaie
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Baarshengel
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- Stort
Eenheidgeriewe
- Waaier
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Leone Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 19
Jaar gelys 8
Ligging
- Strandloperlaan 17, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
- Gaste dink Genot het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Stilbaai-Wes Stilbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 5 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Strandloperlaan 17, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom