Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Genot

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedings!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedings wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Spesiale Aanbod

Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 31 Jan 2024 tot 30 Apr 2024.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R100 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Bring asb. jou eie swemhanddoeke en skoonmaakmiddels.
Geen troeteldiere word toegelaat nie, want daar woon katte en 'n hond op die perseel.
'n R100 breekskadedeposito word vereis, wat die gas en ná die verblyf moet aanvra en ook bankinligting moet vir die terugbetaling van hierdie deposito voorsien.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 5)
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strandloperlaan 17, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAUAi35itnXprViwSVqoQqC7DiDtg6qZ9Vu9RKSlvzq7ms5ZpLqF?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 5) 19 5 1 5 17 Strandloper Avenue Stilbaai 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.372659 21.413885
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem