LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Gentle Presence | LekkeSlaap
+37

Gentle Presence

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Gentle Presence
Selfsorg
Huisreëls

Huisreëls:

Ongelukkig word geen kinders onder 4 jaar toegelaat nie.
Die eiendom het trappe - dis geskik vir jong gesinne of 'n groep vriende en diegene wat nie met trappe sukkel nie.

Ongelukkig word studente nie toegelaat nie. Geen funksies of geraas na 22:30 nie.

Parkeerplek is agter geslote hekke beskikbaar en motorfietse is welkom.

Rook is verbode binne.

Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.

Opsionele skoonmaakdiens kan van Maandag tot Saterdag gereël word teen 'n ekstra koste. Dis nie op Sondae en openbare vakansiedae beskikbaar nie.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R1 800
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 800
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kromstraat 13, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Geen kinders onder 4
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAUpFjPotRbBZuuS1tz6Sd65esKIDDz6Z9e9817PeTkjiqXNqSsV?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800  per nag, vir 4 mense 17 5 1 5 13 Krom Street Clarens 9707 Vrystaat 086 999 0018 15:00-19:00 10:00 -28.517264076403 28.422303137521
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!