Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Gentoo 67

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1500 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Die swembad het nie 'n veiligheidsnet nie en daarom is dit nie veilig vir babas/jongkinders nie.
Geen ram- of hennepartytjies word toegelaat nie.
Harde geraas of musiek word nie na 23:00 toegelaat nie.
Rook is in die huis verbode.
Geen troeteldiere word op die perseel toegelaat nie.
'n Ekstra fooi sal gehef word indien gaste hul sleutels verloor.
Enige ekstra gaste sal 'n ekstra fooi betaal.
Gaste sal verantwoordelik gehou word vir enige skade wat verrig word aan die meubels en beddegoed.
Indien die bedlinne gevlek word met kosmetiese produkte sal daar 'n ekstra fooi na aanleiding van die wasdienste se fooi gehef word.
Geen handdoeke word voorsien nie.
Geen beddegoed of duvets mag buite of op die strand gebruik word nie.
Gaste moet asb. die ligte en die swembadpomp afskakel wanneer hulle die huis verlaat.
Gaste moet asb. die alarm afsit wanneer hulle die huis verlaat.
Hout en persoonlike items is nie vir gaste se gebruik nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R5 800
per nag (plek vir 10)
Vanaf
Vanaf R5 800
per nag (plek vir 10)
Vanaf
R5 800
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gentoo 67, Agulhas, Agulhas, 7287, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA368b3777d395f3000428534eb86c779a1c0b92ecb160cada2e5b111f004bac210b05b74127c8689b8e3c76fcb8b02be7380e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 800 per nag (plek vir 10) 5 5 1 5 67 Gentoo Agulhas 7287 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.826342620413 20.003554094269
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem