LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Georeen Guest House | LekkeSlaap
+36

Georeen Guest House

  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Regulus-laan 8, Sterpark, Polokwane, 0699, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R880 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

By Georeen Guest House is ons trots op ons hartlike gasvryheid, diens en pragtige tuin. Ons bied waarde vir geld deur gerieflike verblyf teen bekostigbare en mededingende tariewe te voorsien.

Gaste het 'n keuse van 8 kamers wat elkeen uniek versier en smaakvol gemeubileer is. Drie van die kamers het dubbelbeddens, terwyl die res elkeen oor 2 driekwartbeddens beskik. Elke kamer het 'n en suite-badkamer en is toegerus met 'n mikrogolfoond, yskassie, koffie- en teemaakgeriewe, 'n haardroër, waaiers, verwarmers en 'n TV. Die kamers word daagliks skoongemaak.

'n Heerlike ontbyt word soggens in die eetarea bedien of ons kan ook 'n wegneem-ontbyt voorsien indien dit vooraf gereël word.

Gaste is welkom om van die braaigeriewe en swembad gebruik te maak. 'n Wasgoeddiens is op versoek beskikbaar. WiFi-toegang is ook beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 7 resensies vir Georeen Guest House
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Regulus-laan 8, Sterpark, Polokwane, 0699, Limpopo
  • Gaste dink Georeen Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R880
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R880
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Regulus-laan 8, Sterpark, Polokwane, 0699, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDlhZmZhNDc1LTQ2ODctNDQ5NS1iMzE0LTIzYTg3NTgwOThiNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R880  per nag (vir 2 persone) 7 5 1 5 8 Regulus Ave Sterpark 0699 Limpopo 086 999 0018 15:00-20:00 09:00 -23.896007 29.481501
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!