LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Georgian Blue | LekkeSlaap
+5

Georgian Blue

2 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tarentaalstraat 21, Denver Park, George, 6529, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R625 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Georgian Blue is 'n klein tuinwoonstel wat vas is aan die eienaars se huis in George. Die perseel is ideaal vir diegene wat wil oorslaap vir 'n aand.

Dié rookvrye-woonstelletjie grens aan die hoofhuis en het 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n instap-stort, toilet en 'n wasbak. Daar is ook 'n kombuis met 'n yskassie, mikrogolf, broodrooster, ketel, eetgerei en breekware. Gratis tee, koffie en beskuit word voorsien. Dis veilig om die kraanwater te drink.

Verder is daar WiFi en 'n MiBox-TV. Daar is 'n klein tafel in die binnehof met plek vir 2 en veilige parkeerplek is beskikbaar op die perseel.

Die eenheid is in 'n boomryke woonbuurt en is naby winkel, hospitale, restaurante, Garden Route Mall en George Lughawe. Vervoer van die lughawe af kan vooraf reël word.

Slaapplek

’n Bespreking by Georgian Blue sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 2 resensies vir Georgian Blue
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Tarentaalstraat 21, Denver Park, George, 6529, Wes-Kaap
  • Gaste dink Georgian Blue het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R625
per nag (plek vir 2)
Vanaf R625
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tarentaalstraat 21, Denver Park, George, 6529, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAvObWUybcJ951Npoh42sx33O8BTMGrVaMuQPE7f3hcMZ8ILlmet?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R625  per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 21 Tarentaal Street Denver Park 6529 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.958519379904 22.484619666098
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!