Gerald Street Self-catering

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Gerald Street Self-catering is 'n tuinkothuis op die eienaar se perseel in Glen Hurd, 'n stil woonbuurt in Port Elizabeth.

Dié tweeslaapkamerkothuis het slaapplek vir 4 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en daar is 2 enkelbeddens in die tweede slaapkamer. 'n Ekstra matras kan in die tweede kamer gevoeg word, soos op die foto's. Die badkamer het 'n aparte bad en stort.

Die ruim kothuis het 'n oopplan-kombuis en woonkamer. Die kombuis is goed toegerus en beskik oor 'n stoof, yskas-vrieskas en 'n mikrogolfoond. Daar is 'n sitarea met gerieflike sitplek en 'n TV, en 'n binnebraai met die nodige braaigereedskap.

Gerald Street Self-catering het 'n swembad vir die somermaande en daar is 'n onderdak parkeerplek op die perseel vir 2 voertuie. Die eienaars se kinders en troeteldiere is vriendelik en goedgemanierd.
'n Daaglikse skoonmaak- en 'n wasgoeddiens is beskikbaar op versoek.

Slaapplek

'n Bespreking by Gerald Street Self-catering sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Voëlkyk
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  Stort
  •  Seep

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Verekombers
  •  Waaier

Konferensiegeriewe

  •  Kantoorgeriewe

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Gerald Street Self-catering gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R550 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za