LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Geranium Studio | LekkeSlaap
+26

Geranium Studio

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Prunusstraat 3, Heldervue, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 10
  • Vanaf R900 per nag(plek vir 2)

Beskrywing

Geranium Studio is 'n selfsorg-ateljee in Heldervue, Somerset-Wes. Die dorp is omring met asemrowende berge en wingerde en is 50 km vanaf Kaapstad in die Helderberg omgewing. Besienswaardighede in die omgewing sluit in Blue Rock Adventure Park en Monkey Town.

Dié lugversorgde ateljee-eenheid het slaapplek vir 2 en het 'n dubbelbed, badkamer, kombuis en 'n leefarea. Die badkamer is toegerus met 'n wasmasjien, stort, toilet en 'n wasbak. Handdoeke, lyfwasseep, beddegoed, sjampoe, waspoeier en toiletpapier word voorsien. Die eenheid word eenkeer per week skoongemaak indien gaste langer as 'n week bly.

Die kombuis is toegerus met basiese verhit-en-eet-geriewe, 'n ketel, broodrooster, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Die eetarea het sitplek vir 4 en die sitkamer het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale. Gratis WiFi word voorsien.

Die leefarea lei na 'n lieflike stoeparea met buitemeubels en braaigeriewe. Die eenheid is op die eienaar se woonerf geleë, maar het 'n privaat ingang met 'n sekuriteitslaserstraal en -hek. Onderdakparkeerplek is ook beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Geranium Studio sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Wynproe

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • DVD-speler
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 8 resensies vir Geranium Studio
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Prunusstraat 3, Heldervue, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
  • Gaste dink Geranium Studio het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Prunusstraat 3, Heldervue, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 10
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAqPrFSHMGsKKO3kApJezkhU0pIhvO7RxW0KGekgROBAjfDfgeyl?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900  per nag(plek vir 2) 8 5 1 5 3 Prunus Street Heldervue 7130 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -34.06442 18.82438
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!