LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Geranium Studio | LekkeSlaap
+26

Geranium Studio

Selfsorg

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 8 resensies vir Geranium Studio
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Wilna M - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilna M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en veilig.

Geranium Studio is geleë in 'n rustige omgewing en het sy eie privaat ingang met die nodige sekuriteits extras sou jy dit verkies. 'n Lieflike privaat tuintjie waar jy tot laataand kan sit. Die Studio is ruim met al die nodige om dit lekker gemaklik te maak. Ek dink die wasmasjien maak dat jy maklik vir lang tye daar kan bly. Gerieflik vir 2 persone, kan ook 1 kindjie of baba akkommodeer.

Venessa D - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Venessa D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolutely awesome!

We completely overslept and were not out by checkout time. The hostess was amazing in being very accommodating. She laughed just as hard as us! We felt as close as home could feel whilst going through a horrendous time moving from Pretoria to Cape Town.

Gerda R - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerda R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Home from home.

Very beautiful establishment. Lots of space. Feels like home from home. Highly recommended.

Stephany H - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephany H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Superbly beautiful and relaxing.

Will definitely book again.

Hendrik J - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflik en 'n uitstekende gasvrou.

Ons sal beslis weer van hierdie goed toegeruste eenheid gebruik maak. Goed geleë en goed toegerus. Die gasvrou is tops!

Joha C - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joha C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rêrig goed.

Sal dit vir enigeen aanbeveel.

Berenice V - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Berenice V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Thank you.

Thank you for the warm welcome. It was nice to stay there. Everything was tops.

Madeleine V - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madeleine V
Gesin met klein kinders

Netjiese plek wat naby alles is.

Die studio is baie mooi skoon en nietjies. Dis naby alles en Debbie is baie vriendelik en hulpvaardig. Definitief waarde vir jou geld.

Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Prunusstraat 3, Heldervue, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 10
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAqPrFSHMGsKKO3kApJezkhU0pIhvO7RxW0KGekgROBAjfDfgeyl?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900  per nag(plek vir 2) 8 5 1 5 3 Prunus Street Heldervue 7130 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -34.06442 18.82438
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!