Kenridge Akkommodasie by Getaway Accommodation | LekkeSlaap
+55

Getaway Accommodation

1 resensie
Selfsorg
Spesiale Aanbod 15% af

Kry 15% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 1 Mei 2020 tot 31 Mei 2020.

  • Kapasiteit: 15 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Woolfstraat 4, Kenridge, Kaapstad, 7550, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R825 R701 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Getaway Accommodation is selfsorgwoonstelle in Kenridge, Kaapstad. Dié woonstelle is 10 minute se ry vanaf Durbanville se wynlandgoedere en proelokale.

Daar is 3 woonstelle. Elke woonstel het gemaklike beddens, 'n badkamer en 'n kombuis wat volledig toegerus is. Die woonstelle het ook elkeen gemaklike rusbanke, 'n platskerm-TV met DStv en WiFi. Veilige onderdakparkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Getaway Accommodation is 2 minute vanaf Tygervallei Winkelsentrum, 8 minute vanaf Tygerberg Natuurreservaat en 25 minute vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 1 resensie vir Getaway Accommodation
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • Woolfstraat 4, Kenridge, Kaapstad, 7550, Wes-Kaap
  • Gaste dink Getaway Accommodation het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R825
Vanaf R701
per nag (vir 2 persone)
was R825
Vanaf R701
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Woolfstraat 4, Kenridge, Kaapstad, 7550, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAOxMGF7NiEpogjTcupmM69TUXdFFNbS7F4ZPtlGLxlJV5aac1hd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R825, nou Vanaf R701  per nag (vir 2 persone) 1 5 1 5 4 Woolf Street Kenridge 7550 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -33.8661 18.63497
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za