Ficksburg Akkommodasie by Gewel Guesthouse | LekkeSlaap
+39
+39

Gewel Guesthouse

Gastehuis
  • Vanaf R554 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Veldtstraat 82, Ficksburg, 9730, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Die Gewel Gastehuis is in die prentjiemooi dorpie Ficksburg geleë waar gaste en afgevaardigdes 'n stil, rustige wegbreek kan geniet. Dis net 2 minute se ry van die middedorp af en 5 km van die Lesotho-grens af. Dis perfek vir 'n naweek-wegbreek, sakereisigers of 'n basis vanwaar die besienswaardighede in die omgewing verken kan word.

Die verblyf bestaan uit 6 en suite-kamers wat pragtig ingerig is en 1 selfsorg-eenheid. Daar is slaapplek vir 16 gaste in totaal. Sommige kamers het 2 enkelbeddens wat in koningingrootte-beddens opgeskep kan word. 'n Ekstra enkelbed kan in kamers 3, 5, 7 en 8 geplaas word op versoek. Die beddens word opgemaak met gehalte-beddegoed en donsveer-duvets en ander kamergeriewe sluit elektriese komberse, verwarmers, 'n TV met sekere DStv-kanale en koffie- en teemaakgeriewe in. WiFi-toegang is ook beskikbaar.

Spesiale tariewe kan onderhandel word vir langtermynverblyf of groepbesprekings. Groepe wat die gastehuis op 'n selfsorgbasis bespreek kan gebruik maak van die geriewe in die braai-area.

Veilige parkeerplek word voorsien om te verseker dat jou verblyf kommervry is. Gaste is ook meer as welkom om vir 'n rustige wandeling deur die tuin te gaan, af te koel in die swembad, op eie risiko, of om te ontspan in die vermaakarea.

By Gewel Guesthouse is jou gashere, Johan en Valerie, se trots die gasvryheid en uitstekende diens. Geen opoffering is te groot om te verseker dat jou verblyf onvergeetlik is nie.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Dataprojektor
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Skuifie-projektor
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Forex
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 35 resensies vir Gewel Guesthouse
Netheid
4.5/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.4/5

Ligging

  • Veldtstraat 82, Ficksburg, 9730, Vrystaat
  • Gaste dink Gewel Guesthouse het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R554
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R554
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R554
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Veldtstraat 82, Ficksburg, 9730, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQxYzA0N2RiLTRkZjYtNGRiMy04NzQ2LTU1YWI1ZjM1ZmY3NQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R554  per nag (vir 2 persone) 35 5 1 5 82 Veldt Street Ficksburg 9730 Vrystaat 086 999 0018 14:00-23:00 09:00 -28.871433 27.88285
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za