Drakensberge Akkommodasie by Giants Cup Wilderness Reserve | LekkeSlaap
+24
+24

Giants Cup Wilderness Reserve

5 resensies
Selfsorg
  • Vanaf R1 067 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Goschen Plaas, Drakensberg Gardens Oord Pad, Underberg, 3257, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Giants Cup Wilderness Reserve is 'n puik kunsvlieghengel-bestemming in Suid-Afrika en 'n geregistreerde bewarea. Die reservaat is 'n tuiste vir 'n rits wild- en watervoëlsoorte en dis een van die mees skilderagtige plekke om kunsvlieghengel te beoefen. Daar is oorvloedige wilde bruinforel en reënboogforel in die Umzimkulwanarivier en 'n meer. Giants Cup Wilderness Reserve stel die standaard vir outentieke visvang in 'n beeldskone berglandskap.

Verblyf word aangebied in 3 eenhede: Fisherman's Cottage, Lakeside Lodge en Duckbay Lodge. Die eenhede bied slaapplek aan 2 of 4 gaste en al die eenhede het gemaklike beddens en badkamer- en selfsorggeriewe. Daar is ook 'n braai-area.

Doendinge in die omgewing sluit perdry, kunsvlieghengel en bergfietsry in.

Die eiendom is binne 'n inham in die wildheining van die Maloti/Drakensbergpark Wêrelderfenisgebied geleë wat amper 'n halfmiljoen hektaar beslaan wat vanaf Boesmansnek in die suidwestelike gedeelte in 'n ononderbroke lyn al langs die krans af tot verby Bergville in die noorde strek. Hierdie Wêrelderfenisgebied is die grootste bewarea in KwaZulu-Natal en ook die tuiste van verskeie wildsoorte, insluitende soogdiere, voëls, reptiele en amfibiërs wat uiters bedreig or skaars is.

Kenmerke

Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Kunsvlieghengel
  • Forelhengel
  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Forelhengel
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 5 resensies vir Giants Cup Wilderness Reserve
Netheid
4.8/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.2/5
Waarde vir geld
4.2/5

Ligging

  • Goschen Plaas, Drakensberg Gardens Oord Pad, Underberg, 3257, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Giants Cup Wilderness Reserve het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 067
per nag (vir 2 persone)

Sien meer verblyf in

Drakensberge KwaZulu-Natal
Vanaf R1 067
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 067
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Goschen Plaas, Drakensberg Gardens Oord Pad, Underberg, 3257, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGJkZWNlZGFjLWYwYjItNDA2Mi1hMDk5LWZmOGJlZGY3MDQ1NA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 067  per nag (vir 2 persone) 5 5 1 5 Goschen Farm Drakensberg Gardens Resort Road 3257 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -29.732259535181 29.371855705976
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za