Paternoster Akkommodasie by Gilcrest Place | LekkeSlaap
+23

Gilcrest Place

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 8 Koenibos Straat, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 300 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Gilcrest Place is in die bekoorlike vissersdorpie, Paternoster aan die Weskus, geleë. Die pragtig gemeubileerde gastehuis het sover net komplimente en lof van gaste ontvang en kombineer luuksheid, styl en gerief bykans volmaak.

Die intieme gastehuis het 3 suites, elk met 'n privaat ingang en toegang tot die ontbytkamer wat oor die Atlantiese Oseaan uitkyk. Gaste sal bederf wees met die pragtige uitsig oor die see en sonsondergange sal jou asem wegslaan. Die Columbine Natuurreservaat is ook in sig en die vuurtoring is ook loopafstand.

Gilcrest Place is perfek gelee, binne stapafstand vanaf Reuben's, 'n bekroonde restaurant in die area en net 'n kort entjie se ry vanaf die Noisy Oyster of Gaatjie, ook welbekende restaurante.

Kenmerke

Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 7 resensies vir Gilcrest Place
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • 8 Koenibos Straat, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Gaste dink Gilcrest Place het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 300
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 300
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 8 Koenibos Straat, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2120e32df0e93abb53dbcae82dcfcf7afb80cb686905654ec3425c60ec0a55971309a8179de8929ede7ada8d065fbe79d181?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 300  per nag (vir 2 persone) 7 5 1 5 8 Koenibos Street Paternoster 7381 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 11:00 -32.810871158038 17.884871810675
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za