Durbanville Akkommodasie by Ginger and Diesel | LekkeSlaap
+18

Ginger and Diesel

4 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Muisvoëlstraat 26, D’urbanvale , Durbanville , 7550, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R600 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Ginger and Diesel is 'n knus eenheid vir 2 gaste in Durbanville.

Dié oopplan-eenheid is vas aan die hoofhuis, maar het sy eie privaat ingang en patio. Daar is 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort.

Die kombuisie is met 'n yskas, mikrogolf, eetgerei, breekware, en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is 'n TV met Netflix en WiFi.

Die eenheid bied toegang tot 'n privaat tuin met braaigeriewe en parkeerplek word voorsien.

Let wel dat die parkeerarea voor die eenheid is, maar daar is wel parkeerplek op die sypaadjie wat baie veilig is.

Durbanville het verskeie restaurante, winkels, wynplase en -landgoedere. Gaste kan gaan wynproe by die landgoedere in die area, bergfietsry, die Durbanville Roostuin besoek of 'n vertoning by The Barnyard Theatre geniet.

Slaapplek

’n Bespreking by Ginger and Diesel sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Kantoorgeriewe
  • Rekenaar Netwerklewering
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 4 resensies vir Ginger and Diesel
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Muisvoëlstraat 26, D’urbanvale , Durbanville , 7550, Wes-Kaap
  • Gaste dink Ginger and Diesel het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Muisvoëlstraat 26, D’urbanvale , Durbanville , 7550, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1af73ff77c3e46b5dc8ab3f283febea4b0e1d5465b07263d4065857fa4dfdc9dca1cae661eb006cd801996190ddfa8433268?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R600  per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 26 Muisvoël Street D’urbanvale 7550 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -33.816147246421 18.638819765082
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za