Izintaba Private Game Reserve Giraffe Cottage
- Kapasiteit: 10 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lephalale Plaaslike Munisipaliteit, Tuissenek, 0530, Limpopo
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R5 920 per nag, vir 10 mense
Beskrywing
Izintaba Private Game Reserve Giraffe Cottage is 'n privaat selfsorgkothuis op 'n privaat wildsplaas 51 km buite Vaalwater, in Limpopo, en bied slaapplek aan 10 gaste.
Die kothuis beskik oor 3 ruim slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed, die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is ook 'n solderkamer met 4 enkelbeddens wat vir kinders geskik is. Al die slaapkamers het wit katoenlinne, en sommiges het muskietnette. Beide slaapkamers het 'n bad en 'n stort, en badhanddoeke en seep word voorsien.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus. Die oopplan-leefarea het 'n etenstafel en gemaklike rusbanke.
Daar is 'n binnekaggel, buitebraai-area en 'n groot onderdakstoep waar gaste kan ontspan.
Slaapplek
’n Bespreking by Izintaba Private Game Reserve Giraffe Cottage sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Wildritte
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Wildritte
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
Nikki Geverifieer
Eiendomme 6
Resensies 25
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- Lephalale Plaaslike Munisipaliteit, Tuissenek, 0530, Limpopo
- Kapasiteit: 10 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lephalale Plaaslike Munisipaliteit, Tuissenek, 0530, Limpopo
- Alle ouderdomme is welkom