Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Gladstone Accommodation

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 10:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: R71, Plaas Gladstone Erfdeel 4, Tzaneen, 0850, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Gladstone Accommodation is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel met 'n privaat ingang op die eienaar se plaas buite Tzaneen in Limpopo. Hierdie verblyf is die ideale opsie vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na 'n ontspannende verblyf weg van die stad se geraas.

Dié woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die eerste badkamer het 'n bad, stort-oor-bad en 'n wasbak. Die tweede badkamer het 'n toilet.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, tweeplaatgasstoof, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Die sitarea het gemaklike sitplek. Toegang tot WiFi is beskikbaar.

Daar is braaigeriewe en veilige parkeerplek op die perseel. Hierdie verblyf is sowat 22,3 km vanaf Tzaneen waar winkels en restaurante is.

Slaapplek

’n Bespreking by Gladstone Accommodation sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Ligging

  • R71, Plaas Gladstone Erfdeel 4, Tzaneen, 0850, Limpopo
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 10:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: R71, Plaas Gladstone Erfdeel 4, Tzaneen, 0850, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3445c9bb4f1c9486257255df5a4593333dfb2a27f7049dceb340021dd68553be7d4856b246af1214f50c03dc7c49c2d012e6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4) R71 Farm Gladstone Portion 4 0850 Limpopo 021 201 8901 10:00-20:00 12:00 -23.835533350214 30.295280800335
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem