Bredasdorp Akkommodasie by GlassTree B&B | LekkeSlaap
+6

GlassTree B&B

Langtermynverblyf-aanbod 20% af

Kry 20% af vir verblyf wat 20 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Presidentstraat 4, Bredasdorp, 7280, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
  • Vanaf R650 R520 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

GlassTree B&B is in Bredasdorp geleë en bied 'n gerieflike eenheid aan 2 gaste.

Dié eenheid het 'n privaat ingang en 'n slaapkamer met 'n dubbelbed. Die kamer het 'n privaat badkamer met 'n stort. Linne word voorsien.

Die leefarea het 'n kombuisie met 'n mikrogolfoond, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Selfhelp-ontbyt is ingesluite by die tarief met vrugtesap, jogurt, vrugte, skons en kaas. WiFi is beskikbaar en die eenheid het 'n TV.

Parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie. Let asb. daarop dat die eienaar op die perseel woon.

Bredasdorp het verskeie stap- en voetslaanroetes, die Bredasdorp skeepswrakmuseum en die PE le Roux-gedenktuin. Die dorp is 25 km vanaf Arniston en 35 km vanaf Struisbaai en L'Agulhas.

Slaapplek

’n Bespreking by GlassTree B&B sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 6 resensies vir GlassTree B&B
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Presidentstraat 4, Bredasdorp, 7280, Wes-Kaap
  • Gaste dink GlassTree B&B het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R650
Vanaf R520
per nag (plek vir 2)
was R650
Vanaf R520
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Presidentstraat 4, Bredasdorp, 7280, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAvu5OfBH3j4jQygIpsbrzSG7tk2bF2atxLTaX8kgOW2KDhTjMey?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R650, nou Vanaf R520  per nag (plek vir 2) 6 5 1 5 4 President Street Bredasdorp 7280 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.528868409038 20.034102158821
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za