LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by GlassTree B&B | LekkeSlaap
+10

GlassTree B&B

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 11 resensies vir GlassTree B&B
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Susan N - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan N
Gesin met tieners

Heerlik.

Kon afskakel in rustige omgewing in baie goed ingerigte en netjiese verblyf. Dankie Sarie.

GlassTree B&B's terugvoer

Dankie Susan, julle was ook ongelooflike gaste. Julle is altyd welkom hier. Waardeer julle.

GlassTree B&B
Edmore N - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Edmore N
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was good will visit again in future.

The location is easy to find and services was very nice.

GlassTree B&B's terugvoer

Thank you for the visit. Hope to see you soon.

GlassTree B&B
Christo D - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut perfek!

Sarie is 'n uitstekende gasvrou en die eenheid is pragtig en baie goed toegerus!

GlassTree B&B's terugvoer

Baie dankie. Julle is net sulke wonderlike gaste om te huisves.

GlassTree B&B
Luita V - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Luita V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Goeie diens en waarde vir geld.

GlassTree B&B's terugvoer

Baie baie dankie. My gaste se kuier hier moet altyd rustig en glad verloop.

GlassTree B&B
Jean Paul B - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jean Paul B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed ingerigte netjiese verblyf.

Dankie Sarie en Isaac vir julle vriendelike diens, lieflike ontbyt en 'n wonderlike ervaring in julle goed ingerigte, netjiese wooneenheid. Ons raai enigeen aan wat reis na Bredasdorp en daar wil oornag om van GlassTree B&B gebruik te maak. Ek en my vrou het ons oornagverblyf baie geniet. Dankie.

GlassTree B&B's terugvoer

Baie dankie julle is gaste wat so gemaklik en wonderlik is. Kom kuier gerus weer.

GlassTree B&B
Danfred A - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danfred A
Saam met vriende

Baie lekker stil en rustig baie gerieflik en skoon en netjies kamers.

Goeie diens. Kamers netjies skoon en modern. Lekker ontbyt en gerieflik geslaap en goeie kliëntediens.

Luther M - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Luther M
Enkelreisiger

Lekker rustig en netjies.

Baie goed en rustig, skoon en skep baie goeie indruk.

Jonathan A - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jonathan A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie waarde vir geld.

Vriendelike gasvrou. Rustige area met veilige parkering. Eenheid goed toegerus.

Natasha Y - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha Y
Gesin met klein kinders

Rus vir my siel.

Een van die beste verblyfplekke ooit.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Peace for my soul.

One of my best stays ever.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Amanda S - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome.

Host was friendly, helpful good people relations. Very relaxing. Good rest. Lots if places to see. Clean and comfortable.

Sannette V - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sannette V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjiese, goed geleë eenheid met 'n uitsonderlike gasvrye gasvrou.

Dit was ons eerste besoek aan Bredasdorp en watter verrassende dorp en omliggend besienswaardighede. Ons keuse van verblyf by Glass Tree B & B het natuurlik wonderlik bygedra tot die milieu van ons wegbreektydjie. Die eenheid was netjies, goed en prakties ingerig met 'n uitsonderlike gasvrye gasvrou met vele talente. Glass Tree B & B is vir seker goeie waarde vir geld en ons sal vir seker weer daar oorbly.

Vanaf R650
R650 R520
per nag (plek vir 2)
Vanaf R650
R650 R520
per nag (plek vir 2)
Vanaf R650
R650 R520
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Presidentstraat 4, Bredasdorp, 7280, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAvu5OfBH3j4jQygIpsbrzSG7tk2bF2atxLTaX8kgOW2KDhTjMey?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R650, nou Vanaf R520  per nag(plek vir 2) 11 5 1 5 4 President Street Bredasdorp 7280 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.528868409038 20.034102158821
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!