Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Glen Avon Lodge Boutique Hotel

Hotel

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 3 resensies vir Glen Avon Lodge Boutique Hotel
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.7/5
Anton S - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anton S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam, goeie ligging vir wat ons beplan het.

Sondag-middag gearriveer. Ingeteken by ontvangs deur Mali. Sy diens was flink en vriendelik. Die Suite is goed ingerig en skoon met Netlflix vir vermaak. Sondagaand geëet by die lodge se Restaurant, kos was lekker en van hoë gehalte. Maandag- en Dinsdag-oggend het ons die ontbyt geniet, dit was ook op standaard. Dinsdag-oggend het ons uitgeteken en weereens was dit flink en vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Glen Avon Lodge Boutique Hotel se terugvoer

Thank you for the review, and we look forward to hosting you again on your next visit to Cape Town.

Kind regards
Wendy and the team

Glen Avon Lodge Boutique Hotel
Stewart V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stewart V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Really nice place and the hospitality was excellent.

Perfect location - nice and central.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Glen Avon Lodge Boutique Hotel se terugvoer

Thank you for the review. We look forward to welcoming you back to the guesthouse really soon.
Kind regards
Wendy

Glen Avon Lodge Boutique Hotel
Lientjie B - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lientjie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende diens!

Glen Avon is 'n klein paradys so in die middel van Kaapstad, ons is baie tevrede, eienaar baie vriendelik en het uit hulle pad gegaan om ons gemaklik en tuis te laat voel. Kamers is uiters netjies en volledig toegerus. Ek beveel dit sterk aan, ons het Two Oceans gaan hardloop en was te danke aan Glen Avon dat als goed verloop het. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Glen Avon Lodge Boutique Hotel se terugvoer

Dear Lientjie,

Thank you so much for the review, and congratulations on the time of your race!

Looking forward to welcoming you back again soon.

Kind regards,
Wendy

Glen Avon Lodge Boutique Hotel
Vanaf
R3 207
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R3 207
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R3 207
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 32 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Strawberry-laan 1, Constantia, Kaapstad, 7806, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5e64ef144c5063d5c483a734f2e4f871d87a9f5cfd6612865a0b83c4792f16be635adbf523b93c9600cc6cf6ceced4138170?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 207 per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 1 Strawberry Lane Constantia 7806 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 11:00 -34.031166696188 18.43880959259