Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Glen Beach Bungalow - Main House and Penthouse

Selfsorg
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Victoriaweg, Glen Beach 12, Kampsbaai, 8005, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R6 500 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Glen Beach Bungalow - Main House and Penthouse bestaan uit 'n hoofhuis en 'n dakhuis wat in Kampsbaai geleë is.

Die hoofhuis is op die onderste verdieping en beskik oor 4 slaapkamers en 4 badkamers. Daar is ook 'n stylvolle dek-area met 'n privaat swembad en spog met pragtige see- en berguitsigte.

Die Dakhuis is op die boonste verdieping en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Daar is 'n privaat swembad aan die agterkant van die gebou wat stoepmeubels en sonstoele het. Gaste kan op versoek die twee eenhede saam bespreek en die tussendeur en luike sal dan oopgesluit word sodat al 6 slaapkamers beskikbaar is.

Die plaaslike area het verskeie restaurante , kroeë en winkelsentrums wat gaste kan verken.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.9/5

Mary-Louise Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 2

Jaar gelys 10

Ligging

  • Victoriaweg, Glen Beach 12, Kampsbaai, 8005, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R6 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R6 500
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Victoriaweg, Glen Beach 12, Kampsbaai, 8005, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAac7686cfb14bd81afe87f614d3162480f0fb263e0a9d577e936c1dfde95ae199885c75a1c6ab70baef5f5e2c13d0b7706395?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 500 per nag (plek vir 4) Victoria Road 12 Glen Beach 8005 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.947339 18.378271
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem