Kampsbaai Akkommodasie by Glen Beach Villas | LekkeSlaap
+60

Glen Beach Villas

Selfsorg
  • Kapasiteit: 52 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strathmore-straat 1, Kampsbaai, 8001, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 500 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Glen Beach Villas bied selfsorgverblyf in Kampsbaai aan Kaapstad se Atlantiese-kusgebied. Aan die suide kyk dié instansie oor Kampsbaai se strande en die pragtige Bakoven-baai uit, en aan die weste oor die Atlantiese Oseaan na die horison. Glen Beach Villas skuil aan die voorheuwels van die majestueuse Leeukopberg.

Verblyf word in 3 villas, die hoofhuis en die dakwoonstel aangebied. Elke eenheid is uniek versier en gemeubileer. Elke villa word daagliks skoongemaak en het 'n ten volle toegeruste kombuis en 'n oopplan-leefarea. Beddegoed, bad- en strandhanddoeke word voorsien.

Kenmerke

Geriewe

  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • WiFi

Hier praat ons

  • Engels

Ligging

  • Strathmore-straat 1, Kampsbaai, 8001, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R3 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf R3 500
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 52 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strathmore-straat 1, Kampsbaai, 8001, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAZ5jIKbKQZD7y2vQk3h4R7wX113RqjvFmfq31UCprmyoUTResTi?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R3 500  per nag (plek vir 4) 1 Strathmore Road Camps Bay 8001 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.9469005 18.3791429
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za