Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Glen Doone Farming

Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Glen Doone-plaas, Lady Grey, 9755, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R5 750 per nag, vir 10 mense

Beskrywing

Glen Doone Farming is in die ongerepte Witteberge geleë. Dit maak deel uit van die suid-oostelike Drakensberge. Die kunsvlieghengel-kothuis lê tussen die berge en is ook binne stapafstand van die rustige, terapeutiese Karringmelk Spruit geleë.

Glen Doone bied ongelooflike wilde forel kunsvlieghengel-geleenthede in die helder water van die Karringmelk Spruit. Die natuurlike omgewing kan verken word deur voetslaan, fietsry of deur besienswaardighede na jou eie willekeur te besoek.

Ons bied luukse selfsorgverblyf met 'n ten volle toegeruste kombuis en binnenshuise en buite braaigeriewe. Die kothuis bied 5 kamers elk met 'n en suite-badkamer, 2 TV-kamers en 'n DVD-speler en 'n Morso-houtstoof.

Die plaas is slegs 35 km van Lady Grey af en 45 km van Barkley-Oos af op die skilderagtige Joubert Pas. Die Joubert Pas is die derde hoogste bergpas in Suid-Afrika met 'n hoogte van 2236 m bo seespieël, 'n afstand van 48 km en 'n gradiënt van 1:6 (ongelooflik steil by plekke). 'n Voertuig met hoër grondvryhoogte word benodig, 'n 4x4-voertuig is noodsaaklik na swaar reën, en die pas is moontlik ontoeganklik wanneer dit sneeu.

Slaapplek

’n Bespreking by Glen Doone Farming sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Kunsvlieghengel
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Elektriese kombers

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 7 resensies vir Glen Doone Farming
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Jolanda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Jaar gelys 9

Ligging

  • Glen Doone-plaas, Lady Grey, 9755, Oos-Kaap
  • Gaste dink Glen Doone Farming het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Lady Grey Oos-Kaap
Vanaf
Vanaf R5 750
per nag, vir 10 mense
Vanaf
Vanaf R5 750
per nag, vir 10 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Glen Doone-plaas, Lady Grey, 9755, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDc4MmM0MjA3LTE4MDgtNGI3YS05MTY3LTQyOTZkZGYzYWI1OQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 750 per nag, vir 10 mense 7 5 1 5 Farm Glen Doone Lady Grey 9755 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.801447222222 27.312319444444
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem