LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Glen Eden Studio | LekkeSlaap
+21

Glen Eden Studio

2 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fairbairnstraat 59, Glencairn Heights, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R550 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Glen Eden Studio is 'n selfsorg-dakwoonstel op die eienaar se perseel in Glencairn Heights, Kaapstad. Die eiendom is omring met bome en bied ongelooflike see- en berguitsigte van voor af.

Dié helder en lugtige oopplan-spasie is apart van die hoofhuis en is smaakvol met boogplafonne, dakvensters en skuifvensters versier. Die slaapkamerhoekie het 'n koningingrootte-bed en 'n deurstapklerekas wat na die moderne badkamer met 'n instapstort lei. Die moderne kombuis is met 'n gaskookblad, mikrogolfoond met 'n roosterfunksie, eetgerei en al die ander nodige toebehore toegerus.

Die leefarea het 'n gemaklike bank, 'n plafonwaaier en 'n TV met Netflix. Daar is ook gratis WiFi. Die leefarea lei na 'n privaat stoep en 'n tuin waar gaste kan ontspan en was die braaigeriewe gebruik kan maak terwyl hulle die uitsigte geniet. Parkeerplek vir een motor is op die perseel beskikbaar.

Die eiendom is in 'n residensiële woonbuurt en is binne stapafstand van die strand, voetslaanroetes en die vleireservaat af. Dit is die ideale plek om as basis te dien vir gaste wat die area, doendinge en die oulike restaurante in die area wil verken.

Slaapplek

’n Bespreking by Glen Eden Studio sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 2 resensies vir Glen Eden Studio
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Fairbairnstraat 59, Glencairn Heights, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
  • Gaste dink Glen Eden Studio het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R550
per nag (plek vir 2)
Vanaf R550
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fairbairnstraat 59, Glencairn Heights, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAiSyyikuXXKTZPPBNGyzytYUxpBEADqt1HUX1EreOde0T9xEzKf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R550  per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 59 Fairbairn Street Glencairn Heights 7975 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.153658784912 18.427118804894
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!