LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Glen Heights One | LekkeSlaap
+26

Glen Heights One

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Villiersweg 38, Glen Heights 1, Glencairn, 7945, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 470 per nag (vir 6 persone)

Beskrywing

Glen Heights One bied verblyf in Glencairn met 'n uitsig op die berge en oor 'n stukkie van die see van die privaat balkon af.

Die woonstel het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en daar is 'n en suite-badkamer met 'n bad, toilet en 'n wasbak. Hierdie kamer bied toegang tot 'n balkon met 'n pragtige uitsig op die berg. Die tweede en derde slaapkamer het elk 2 enkelbeddens en gaste in hierdie kamers gebruik die gesinsbadkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, wasmasjien, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n toonbank met stoele. Die eetarea het sitplek vir 6 gaste en die sitarea het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n platskerm-TV teen die muur. Gratis WiFi word ook voorsien.

Slaapplek

’n Bespreking by Glen Heights One sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Wegbreekkamers
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • De Villiersweg 38, Glen Heights 1, Glencairn, 7945, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 470
per nag (vir 6 persone)
Vanaf R1 470
per nag (vir 6 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Villiersweg 38, Glen Heights 1, Glencairn, 7945, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5dc26035464322a91f7d5c99cb67b54228685d88f2ed3536de321dc0054eaddf20d2547ce959b15ea363be68f0c859cc6f5c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 470  per nag (vir 6 persone) 39 De Villiers Road Glen Heights 1 7945 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -34.1562855 18.4193057
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!