Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Glen Maine Suites

Gastehuis
Gesinskamer
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 3 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die gesinskamer beskik oor 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n TV en daar is 'n enkelbed in die tweede slaapkamer. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n toilet. Die woonstel het ook 'n goed toegeruste kombuisie met 'n induksieplaat, ketel, mikrogolfoond en tee- en koffiegeriewe. Die kamer is smaakvol versier en bied 'n aangename uitsig oor die tuin.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Geen geraas tussen 22:00 en 06:00.
Kinders onder 16 moet deru 'n volwassene na die swembd vergesel word.
Geen partytjies of harde musiek.
Rook is in al die kamers verbode, maar gaste mag buite rook.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Luukse Kamer
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 3 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die oopplan-kamer het 3 driekwartbeddens, gehaltebeddegoed en 'n privaat en suite-badkamer met 'n groot stort. Die kombuisie is met 'n induksieplaat, ketel, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, gratis WiFi, 'n slim-TV en lugversorging toegerus. Daar is ook 'n stoep en gaste het toegang tot gedeelde geriewe, insluitend 'n welige tuin, swembad en ontspanningsarea.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 3 mense
3 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Geen geraas tussen 22:00 en 06:00.
Kinders onder 16 moet deru 'n volwassene na die swembd vergesel word.
Geen partytjies of harde musiek.
Rook is in al die kamers verbode, maar gaste mag buite rook.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Ateljeekamer
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie ateljeekamer is ideaal vir enkelreisigers of paartjies wat moderne verblyf soek en het 2 knus beddens, 'n klein kombuis met 'n mikrogolfoond, stoof en 'n yskas, asook 'n en suite-badkamer met stort. Verder is daar lugversorging, gratis WiFi en 'n slim-TV. Gaste het toegang tot die tuin, terras en swembadsitarea.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Geen geraas tussen 22:00 en 06:00.
Kinders onder 16 moet deru 'n volwassene na die swembd vergesel word.
Geen partytjies of harde musiek.
Rook is in al die kamers verbode, maar gaste mag buite rook.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Alcade-straat 23, Lynnwood Glen, 0081, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA58d50da328c6e7bbdee46d26ef72a21e59d7eeeb459a7cc2467255ab1ef3d824180984f55d12dd2f5b94ea1c3c4b634df0bd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 1 5 1 5 23 Alcade Street Lynnwood Glen 0081 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.7734703 28.2743367
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem