LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Glen Marion Guest House | LekkeSlaap
+32

Glen Marion Guest House

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 29 resensies vir Glen Marion Guest House
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.7/5
Rialda D - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rialda D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut fantasties!

Ons is hartlik ontvang en het baie welkom gevoel. Ons het al 'n paar keer daar tuisgegaan en sal altyd teruggaan. Die akkommodasie is pragtig, netjies en skoon. Dit is 'n plesier om daar te bly. Dit is sentraal geleë en ek sal enigiemand aanbeveel om daar tuis te gaan.

Glen Marion Guest House's terugvoer

Hi Rialda,
Baie dankie weereens dat julle by Glen Marion Gastehuis gebly het. Ons waardeer julle terugvoer en kommentaar opreg. Julle is ster gaste en ook altyd baie welkom!
Beste groete,
Almal van Glen Marion Gastehuis

Glen Marion Guest House
Lizmari W - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizmari W
Gesin met klein kinders

Dit was gerieflik geleë naby alles en die gashere was besonders vriendelik en behulpsaam.

Baie dankie, ons het ons verblyf baie geniet.

Glen Marion Guest House's terugvoer

Goeie dag Lizmari, baie dankie vir die wonderlike resensie, ons waardeer dit opreg.
Ons sien uit om julle weer te akkommodeer as julle in die omgewing kom kuier.
Beste groete,
Almal hier by Glen Marion Gastehuis

Glen Marion Guest House
Marilet S - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marilet S
Besigheidsreis

Wonderlike gasvrye verblyf en bederf.

Ons wil hiermee net dankie sê aan Glen Marion en hulle gasvrye personeel vir die wonderlike ontvangs en bederf. Ons was 3 dames wat op opleiding moes gaan en op kort kennisgewing verblyf moes reel. Glen Marion het hulle deure vir ons oopgemaak. Ons was hartlik verwelkom en bederf met pragtige mooi kamers. Die kos was voortreflik, van aandete tot ontbyt. Dankie aan almal daar vir julle vriendelike diens en gasvryheid. Ons gaan beslis weer terugkom.

Glen Marion Guest House's terugvoer

Goeie middag dames,
Baie dankie vir julle wonderlike terugvoer. Julle was ster gaste en ons het julle geselskap baie geniet. Hier by Glen Marion Gastehuis is ons gaste baie belangrik en word soos konings (en koninginne) op ons hande gedra met net die beste diens en geriewe in die mark.
Nogmaals dankie en ons sien uit om julle en julle kollegas weer te sien.
Beste Groete,
Glen Marion Gastehuis Bestuur en Personeel

Glen Marion Guest House
Maryna R - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryna R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties, alles is perfek.

Word vriendelik verwelkom by aankoms. Kamer is luuks en perfek ingerig, bad gedeelte is spesiaal vir die vrou ingerig om te ontspan in haar eie privaatheid terwyl die man die gemak zone op die bed voor die TV benut. Gerieflike bed en kussings, alles wat benodig word in jou eie privaatheid. Fantasties begin tot einde.

Glen Marion Guest House's terugvoer

Beste Maryna,
Baie dankie vir die wondelike terugvoer en goeie kommentaar. Dit word opreg waardeer. Hier by Glen Marion Gastehuis werk ons almal as 'n span baie hard om die net beste gemak en rus aan ons gaste te bied. Ons hoop ons sien julle gou weer.
Beste groete,
Die Glen Marion Gastehuis span

Glen Marion Guest House
Lee-ann B - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lee-ann B

Die perfekte huis weg van die huis af!

Niks was te veel vir hierdie ongelooflike egpaar, wat ek meer as familie gesien het toe ons as gaste verlaat het. Die ideale ligging en opstelling vir my behoeftes en die vriendelikste span. Dankie Poppie en Billy vir julle nooit eindigende gasvryheid, sorg en liefde!

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

The ultimate home away from home!

Nothing was to much for this incredible couple, who I felt more connected to as family by the time we left than guests. The ideal location and setup for my needs and the friendliest team. Thank you Poppie and Billy for your never ending hospitality, care and love!

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Glen Marion Guest House's terugvoer

Hi Lee-ann,
Thank you for a fantastic review. All our guest can always expect just the friendliest hospitality and freshest clean facilities. You will always get great value for your money at Glen Marion Guest House.
Kind regards,
The Glen Marion Guest House Team

Glen Marion Guest House
Gino D - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gino D
Saam met vriende

Baie gasvry en netjies.

Ek beveel hulle aan. Alles was 5 ster. Dankie.

Glen Marion Guest House's terugvoer

Gino,

Baie dankie vir jou resensie. Dit word opreg waardeer. Dankie dat julle by ons oornag het. Ons vertrou ons sien julle weer volgende keer hier as julle kom vir AIG by die Sun Arena. Ons is nog steeds die naaaste gastehuis aan die Sun Time Square in Menlyn Maine.

Beste Groete
Glen Marion Gastehuis

Glen Marion Guest House
Chantelle P - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantelle P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ek sal julle beslis weer sien, gasvry, skoon en fantastiese kamer!

Al dink jy baie hard, kan jy aan niks dink wat jy nodig het by hulle nie. Veilig, skoon, vriendelik en baie goed geleë.

Glen Marion Guest House's terugvoer

Goeie dag Chantelle,

Baie dankie vir die baie mooi resensie. Ons waardeer dit opreg. Dit is ons missie om ons klante soos konings te laat voel as hulle hier by ons kuier.
Ons hoop ons sien julle weer as julle in die omgewing is.

Beste groete,
Glen Marion Gastehuis

Glen Marion Guest House
Jackie K - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jackie K

Baie aangenaam.

Goed geleë, heerlike ontbyt, netjiese, skoon en gerieflike kamers.

Glen Marion Guest House's terugvoer

Goeiedag Jackie,

Baie dankie vir die mooi resensie, ons waardeer jou terugvoer.

Beste groete,
Glen Marion Gastehuis

Glen Marion Guest House
Adri W - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adri W
Enkelreisiger

Skoon, stil, stylvol.

Goed geleë en baie skoon. Het lekker gebly en keer weer terug volgende week.

Glen Marion Guest House's terugvoer

Beste Adri,

Baie dankie dat jy by ons oornag het, jou mooi resensie word ook baie waardeer. Ons sien uit daarna om jou vweer op 'n volgende besoek te akkomodeer.

Beste groete,
Glen Marion Gastehuis bestuur en personeel

Glen Marion Guest House
Thea V - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thea V

Onverbeterlik.

Sal vir seker weer daar bly. Hul het uit hul pad gegaan om ons tuis te laat voel en beslis die ekstra myl geloop. Kamers pragtig, skoon en netjies. Alles wat jy kan dink wat jy dalk nodig kan kry alreeds daar. Ligging perfek in Pretoria. By Time Square en Menlyn sentrum. Maar omgewing so rustig met die pragtige tuine en swembad, jy sal dink jy is buite die stad.

Glen Marion Guest House's terugvoer

Beste Thea,

Baie dankie vir jou resensie en kommentaar. Die bestuiur en personeel hier by Glen Marion Gastehuis waardeer dit opreg. Ons is ook bly om te sien dat julle die verblyf hier by ons geniet het. Ons sien uit na jul volgende kuier indien julle weer in die omgewing is.

Beste groete,
Glen Marion Gastehuis bestuur en personeel

Glen Marion Guest House
Ronell K - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronell K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vriendelike diens ontvang van Poppie en Samantha, die mense laat 'n mens op jou gemak voel en die ontbyt is to die for.

Baie netjiese gastehuis met die mees vriendelikste mense, vanaf die bestuur Poppie en ontvangsdame Samantha, tot by die skoonmakers en kokke. Sal enige tyd weer hier tuisgaan. Die gastehuis is veilig en in 'n goeie ligging geleë. Die ontbyt was fantasties en vining bedien.

Glen Marion Guest House's terugvoer

Beste Ronel.

Baie dankie vir jou pragtige resensie. Almal hier by Glen Marion Gastehuis waardeer dit opreg. Ons is bly julle het die verblyf hier by ons geniet.

Beste groete
Glen Marion Gastehuis Bestuur en personeel.

Glen Marion Guest House
Theresa S - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Theresa S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ek het heerlik gebly en baie veilig en gekoester gevoel in die tyd wat my man in die hospitaal was.

Alles was baie mooi, skoon en netjies, die personeel baie behulpsaam en vriendelik. Ek het heerlik en veilig gebly in die tyd dat my man in die hospitaal was, en met die gastehuis so naby aan die hospitaal was dit baie gerieflik vir my. Sal beslis vriende en familie van Namibia daarheen verwys.

Annelie J - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelie J
Gesin met tieners

Uitstekend.

Personeel was baie professioneel, tegemoetkomend en uiters vriendelik. Kamers was baie netjies en toegerus met alles en nog meer wat 'n mens benodig. Ontbyt was heerlik. Ons verblyf by Glen Marion was perfek.

Glen Marion Guest House's terugvoer

Hi Annelie,
Baie dankie vir die wonderlike resensie. Ons is bly jy het jou verblyf hier by Glen Marion Gastehuis geniet. Ons hoop om jou weer te ontmoet indien jy in die omgewing kom kuier.

Beste groete,
Almal by Glen Marion Gastehuis

Glen Marion Guest House
Eloize V - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eloize V

It's a home away from home. Run by a family that treat you like family.

You can't find a better place to stay. The rooms are stunning. New and perfect for a day or a week. They make you feel like you are at home. Don't waste time. Go to Glen Marion guest house.

Glen Marion Guest House's terugvoer

Dear Eloize,

Thank you for a wonderful review. Our motto is "our home is your home". That is why many guests always come back to be treated as family. We hope to see you again when next you are visiting our beautiful city.

Have a happy festive season and a prosperous 2017.

Kind regards,
The Glen Marion Guest House Team

Glen Marion Guest House
Tienie D - Feb 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tienie D
Enkelreisiger

Excellent.

Very clean. Friendly staff.

Glen Marion Guest House's terugvoer

Dear Tienie,

Thank you for taking the time to write this review, it is much appreciated. It was also a pleasure and privilege accommodating you.

Kind regards,
Glen Marion Guest House management & staff

Glen Marion Guest House
Andre V - Aug 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre V
Gesin met tieners

Baie rustig.

Baie netjies en veilig, ek sal weer van die diens gebruik maak.

Anita F - Mrt 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita F
Besigheidsreis

Definitief waarde vir jou geld!

Ek het dit baie geniet. Die gastehuis gaan uit hulle pad om mens gemaklik te maak. Julle is sterre!

Elmore M - Nov 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elmore M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Een nag oorgeslaap met vroeë ontbyt.

Vir ons doeleindes om naby dokterspraktyke te wees, was dit goed geplaas en 'n goeie aanbeveling. Was redelik koel toe ons daar was, maar kan seker warm word op somersdae. Geen lugversorging. Die kamers is egter goed geventileer en ek vermoed lugversorging sal nie nodig wees nie.

Rene G - Okt 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rene G
Besigheidsreis

Goeie diens ervaar tydens my verblyf.

Sien die sterre hieronder.

Debby L - Aug 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Debby L
Gesin met klein kinders

Wonderful and fantastic!

Fantastic hosts, truly a wonderful Guest House, superbly appointed, fantastically neat and clean. No matter what your requirements are, they will most probably be met by Glen Marion Guest House.

Peet C - Mei 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peet C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooi, gerieflik, vriendelik en aanbeveelbaar.

Baie behulpsame en vriendelike eienaars. Alles is netjies en gerieflik.

Gerhard V - Apr 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend!

Die verblyf was baie goed, netjies en hoogs aanbeveelbaar. Sal beslis weer daar gaan bly.

Christa B - Feb 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Een van die BESTE gastehuise waarin ons nog gebly het en baie goeie waarde vir geld!

The room and bathroom were exceptionally clean and comfortable. The service provided by the owners was prompt, efficient and friendly. Excellent location with easy access to all major roads. Excellently priced in view of the quality and service provided. Definitely one to recommend to friends, family and business associates. Thank you Billy and Poppie for a lovely stay!

Mardine M - Jan 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mardine M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uistekende verblyf, vriendelike gasvrou en gasheer ... beveel hierdie gastehuis beslis aan!

Hierdie gastehuis word aanbeveel. Baie netjiese kamers, goeie ontbyt, vriendelike personeel. 'n Rustige en stil area naby inkopiesentrums en hospitale. Baie dankie!

Emmanuel M - Jan 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emmanuel M
Gesin met klein kinders

Excellent place to stay... it has all one requires to relax and feel more than home.

Glen Marion is a very unique place to stay. The hospitality is top notch; it is very clean, comfortable, and has all the necessary amenities one requires - swimming pool, clean linen, superb breakfast, beautiful rooms and very wonderful staff.

Dario M - Aug 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dario M
Saam met vriende

Great hospitality

Glen Mario is a good and quiet place to stay in Pretoria. They make you feel like you're at home. It is very close to big areas like Menlyn Park.

Debbie S - Jul 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debbie S

Dit was fantasties.

Hierdie was werklik 'n puik gastehuis. Dit was ruim, skoon en vreeslik volledig. Ek het 'n haardroër gemis, gelukkig het my skoonma een ingepak. Die ligging is perfek, naby die hospitaal en die gym. Die winkels is ook naby!

Ananda D - Mei 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ananda D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut een van die beste ervaring van akkomadiese wat ek al ooit beleef het, baie dankie

Vantastiese diens, baie lekker kos, pragtige kamers, lekker stil en rustig n'n wonderlike plek sal defnetief altyd soontoe gaan.

Janine B - Mei 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Janine B
Gesin met klein kinders

Excellent stay! Will be visiting again!

Very enjoyable stay!

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 26 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Annette Van Zyl-straat 257, Garsfontein, Pretoria, 0042, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGM3ODcxN2Q3LTRkN2MtNDgwNC04OTFhLWY5N2NiMjdiZmQ0Ng?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850  per nag, vir 2 mense 29 5 1 5 257 Annette van Zyl Street Garsfontein 0042 Gauteng 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -25.785616171838 28.287729620934
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!