Glenaarden Farm Stay

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 65 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Marle Nadia V
1 nag
5.0
Nov 2025

Stunning. Lyk 10 keer beter as die foto's - so mooi daar rondom, baie netjies, baie skoon, pragtig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Julian P
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Nov 2025

Sal beslis weer kom. Vriendelik. Luuks. Plek was fantasties. Als was fantasties. Al wat nog kon beter maak, is om 'n fan in kamers te sit as dit warm is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Madelyn
Glenaarden Farm Stay
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ek is bly julle het julle verblyf geniet.

Kirby W
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2025

Relaxing, enjoyable, convenient, clean. Lovely stay, close to Lace on Timber where we attended a wedding. Had everything we needed for our one night stay with our two children.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andria J
1 nag Saam met vriende
5.0
Okt 2025

Baie baie lekker. Ons het baie lekker gebly. Dit is baie veilig en die persoon wat ons ontvang het, was vreeslik oulik. Die plek was baie netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jessica J
1 nag
5.0
Okt 2025

Was vir 'n toue, lekker gebly. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariska B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2025

Moderne, skoon en verwelkomende verblyf! Baie lekker gebly, daar is net nie 'n televisie nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alicia J
1 nag
5.0
Sep 2025

Exceeded my expectations. Beautiful unit with everything you will need for a long or a short stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annerie D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Pragtig. Dit is pragtig, so rustig, en gerieflik. Was regtig 'n plesier om daar oor te slaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ilse B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Kalmte, dit is wat jy kry in die wegsteekhoekie. Sal definitief weer daar gaan bly vir 'n naweek wegbreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elmarie R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Uitstekend! Ons het baie lekker gebly! Pragtige plek! Sal graag weer daar bly as ons in die omgewing moet oorslaap!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Madelyn Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 65

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 1 150
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 150
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 150
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Section 21 Farm Rietfontein 366JR, R104, Rayton, 1001, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe6bc857d53c69aafa9e5126b0f580111423c1604b6e899d88c5387cf3988d9c7958dbba409df353af5b482b3e08117b228f3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag, vir 2 mense 65 5 1 5 Section 21 Farm Rietfontein 366JR R104 1001 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.780970566807 28.507619469075
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang