LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Glenburn Lodge & Spa | LekkeSlaap
+153

Glenburn Lodge & Spa

Lodge
  • Kapasiteit: 178 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R374, Kromdraai-straat, Muldersdrift, 1747, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 370 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Glenburn Lodge word omring deur die rustige atmosfeer van die Zwartkopsberge aan die oewer van die Blaauwbank- en Krokodilriviere. Dit is in die wêrelderfenisgebied Wieg van die Mensdom geleë en dié hotel met 100 slaapkamers, spa-, konferensie- en trou-venue is net 30 minute van Johannesburg en Pretoria af.

Die Lodge beskik oor ruim kamers en suites wat smaakvol versier is. Elke kamer of suite het ekstra lang beddens en 'n en suite-badkamer, sowel as geriewe soos lugverversing, 'n waaier, 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n persoonlike kluis en koffie- en teemaakgeriewe.

GlenPalms Venue maak vakansiegangers se ervaring hier selfs nóg meer pret. GlenPalms met sy 2 skitterende swembaddens, een vir volwassenes en een vir kinders, speletjieskamer en kinderspeelgrond is Saterdae en Sondae oop. Ligte maaltye en drankies is beskikbaar van 10:00 tot 18:00.

Die konferensiesentrum het plek vir tot 600 afgevaardigdes in 8 konferensiekamers. Al die kamers is volledig toegerus met topgehalte-konferensietoerusting.

Glenburn Lodge is ideaal vir gesinspret, groepsuitstappies en buitemuurse aktiwiteite te danke aan die 2 riviere op die perseel, 'n pragtige berg en oop grasvelde binne die privaat wildreservaat. Glenburn Lodge se natuurlike skoonheid maak dit die ideale bestemming vir konferensies, produkbekendstellings, dinkskrums en spanbou-oefeninge.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Persoonlike Kluis
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Wegbreekkamers
  • Dataprojektor
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 8 resensies vir Glenburn Lodge & Spa
Netheid
4.9/5
Diens
4.6/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • R374, Kromdraai-straat, Muldersdrift, 1747, Gauteng
  • Gaste dink Glenburn Lodge & Spa het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Wes-Rand Gauteng
Vanaf R1 370
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 370
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 178 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R374, Kromdraai-straat, Muldersdrift, 1747, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGZlMDNhN2VkLWVhMDctNGZjMC1iYzk0LWIzYmZhMDQwMjUwNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 370  per nag (vir 2 persone) 8 5 1 5 R374 Kromdraai Road 1747 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.977299651016 27.84110602384
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!