Claremont Akkommodasie by Glencoy | LekkeSlaap
+19

Glencoy

Selfsorg
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eden-weg 8A, Claremont, Kaapstad, 7708, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 128 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Glencoy is 'n selfsorg-gastehuis in 'n stil woonbuurt in Claremont. Die gastehuis se ligging is ideaal vir vakansiegangers én sakereisigers.

Daar is 2 selfsorgwoonstelle. 'n Ekstra kamer kan by die Jasmine-ateljeewoonstel gevoeg word aangesien hul dieselfde geriewe deel. Geriewe in elke eenheid sluit satelliet-TV, WiFi, 'n haardroër, strykyster, lugversorging en verhitte handdoekrelings in, asook koffie- en teemaakgeriewe met aankoms. Die kamers word weeksdae skoongemaak, behalwe op openbare vakansiedae.

Die swembad is lekker groot en dus ideaal vir oefen óf ontspanning. Dit is maklik bereikbaar vanaf albei eenhede.

Gaste het hul eie ingang na die perseel en die gastehuis word beveilig met diefwering en 'n alarmstelsel. Daar is ook braaigeriewe. Rook is verbode in die eenhede.

Glencoy bied 'n uitsig op Tafelberg en is naby Cavendish Square Mall, Kirstenbosch Botaniese Tuin en Kaapstad se middestad.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

3.9 uit 5van 2 resensies vir Glencoy
Netheid
4.0/5
Diens
4.5/5
Ligging
3.5/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
3.5/5

Ligging

  • Eden-weg 8A, Claremont, Kaapstad, 7708, Wes-Kaap
  • Gaste dink Glencoy het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 128
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R2 128
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eden-weg 8A, Claremont, Kaapstad, 7708, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGZmYWNhMjdjLTU5YzAtNGQ5NC1iODljLWUzMWJhYjAxYTVhOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 128  per nag (vir 2 persone) 2 5 1 4 8a Eden Road Claremont 7708 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -33.98314715806 18.456425070763
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za