Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Glenfillan Lodge

Selfsorg
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Southwell-weg, Glenfillan Plaas, 30 km buite Grahamstad, 6140, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 900 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

Glenfillan Lodge is 'n pragtige selfsorgplaashuis wat in 1812 gebou is en sowat 30 km vanaf Makhanda (Grahamstad) en Port Alfred geleë is. Dis die ideale bestemming vir fietsryers, voëlkykers en stappers. Gaste kan die plaas verken of net op die groot stoep sit en ontspan en die uitsig geniet.

Die huis bied slaapplek aan 10 gaste en beskik oor 5 en suite-slaapkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer en tweede slaapkamer het elk 'n koningingrootte-bed. Die ander 3 slaapkamers het elkeen 2 enkelbeddens. Elke en suite-badkamer het 'n stort, toilet en wasbak, en daar is 'n gastetoilet.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Die eetarea het sitplek vir 8 gaste en die sitkamer het 'n gemaklike sitkamerstel. Die huis het 'n buitebraai-area en 'n swembad.

Daar is talle wandelpaadjies wat gemerk is op dié veeplaas van 780 hektaar. Daar is baie voëls en 'n verskeidenheid natuurlike wild. Gaste kan dalk net 'n groototter gewaar! Daar is ook verskeie enkelspoorpaadjies, tweespoorpaadjies en distrikspaaie vir fietsryers. Daar is ook groot rotspoele waar gaste kan afkoel op warm somersdae.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Xhosa

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Southwell-weg, Glenfillan Plaas, 30 km buite Grahamstad, 6140, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Sonskynkus Oos-Kaap
Vanaf
Vanaf R3 900
per nag (plek vir 10)
Vanaf
Vanaf R3 900
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Southwell-weg, Glenfillan Plaas, 30 km buite Grahamstad, 6140, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAEbWsFE9yvlqzuf6QCLMQsNNpokoztGgmqYjDVqfrxQVoBg6u5S?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 900 per nag (plek vir 10) Southwell Road Glenfillan Farm 6140 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.494284539474 26.649222975723
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem