Langebaan Akkommodasie by Glenfinnan Guest House | LekkeSlaap
+38

Glenfinnan Guest House

B&B
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Roode Vos-singel 15, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
  • Vanaf R1 350 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Glenfinnan Guest House is in Langebaan in die Weskus van Suid-Afrika geleë. Dié strandmeerparadys is gemáák vir natuur- en watersportliefhebbers. Van die doendinge hier sluit voëlkyk, swem, seilplank- en vlieërbranderry, bootvaarte, kajak, en kanovaartte in, en gholfliefhebbers kan hulle gate uit geniet by Langebaan se buiteklub, minder as 5 minute van die gastehuis af. Verder is daar natuurwandelinge en voëlskutte, en die Weskus Natuurreservaat met die bekende Postberg en veldblomme is op jou drumpel. Dit is 'n puik wegbreekbestemming.

Due gastehuis het 5 en suite-kamers. Elke kamer het 'n koningingrootte-bed of 2 driekwartbeddens wat op versoek in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Elke en suite-badkamer het 'n stort en komplimentêre toiletware. Verder is daar kamerjasse, 'n haardroër, kluis, yskassie met gebottelde water, koffie- en teemaakgeriewe, WiFi, 'n privaat TV met DStv.

Ontbyt word soggens in die hoof-eetarea bedien en veilige parkeerplek is beskikbaar.

Doendinge in die omgewing sluit perdry, visvang, voëlkyk, wynproe, fietsry, wildritte, wildkyk, bergfietsry en swem in. Glenfinnan Guest House is ook lekker naby die winkels, restaurante, en 'n kunsgalery, en die toegangspoort tot die Weskus is net 5 minute se ry van hier af.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Frans

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 3 resensies vir Glenfinnan Guest House
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Roode Vos-singel 15, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Gaste dink Glenfinnan Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 350
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 350
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Roode Vos-singel 15, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGIxNzg4NWU5LTI0NzMtNDJlZS05YTljLWUyMTJlZGIxNjljMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 350  per nag (vir 2 persone) 3 5 1 5 15 Roode Vos Crescent Langebaan 7357 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 11:00 -33.0952399 18.0369199
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za