Glenley Place
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 3de Laan 26, Sandbaai, 7200, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 18
- Vanaf R900 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Glenley Place is 'n ruim selfsorgwoonstel in Sandbaai en is 500 m vanaf die strand, 3 km vanaf die Weskus-inkopiesentrum en 5 km vanaf Hermanus.
Verblyf is in 2 eenslaapkamer-woonstelle beskikbaar, Walvis en Seeperdjie. Beide woonstelle bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n kombuis en leefarea. Elke woonstel het ook 'n draagbare braai wat van vleklose staal gemaak is. 'n TV met Netflix en gratis WiFi is beskikbaar, sowel as 'n verskeidenheid speletjies, kaarte, boeke en legkaarte.
Glenley Place het 'n gemeenskaplike kuierarea met 'n pooltafel en tafeltennis. Parkeerplek is op die perseel beskikbaar en die eiendom word deur 'n alarmstelsel beveilig.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Speletjieskamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Glenda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Jaar gelys 1
Ligging
- 3de Laan 26, Sandbaai, 7200, Wes-Kaap
- Gaste dink Glenley Place het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 3de Laan 26, Sandbaai, 7200, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 18