Glentana Akkommodasie by Glentana by the Sea | LekkeSlaap
+12

Glentana by the Sea

4 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Steenbrasstraat, Glentana, 6525, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R4 000 per nag (vir 10 persone)

Beskrywing

Glentana by the Sea is 'n gerieflike vakansiehuis met selfsorgfasiliteite. Gesinne klop hier aan vanweë die puik ligging en asemrowende uitsigte oor die see. Dit is minder as 100 m van die see af in 'n oord geleë. Glentana is veral gewild onder hengelaars en die strande is gemáák vir lang wandelinge soggens.

Die huis het plek vir 10 gaste en is volledig gemeubileer en toegerus met selfsorgfasiliteite. Die huis bestaan uit 5 slaapkamers, 3 badkamers, 'n gaste-toilet, kombuis, sitkamer, 'n oopplan-eetarea en TV-kamer. Gaste wat DStv wil kyk moet asseblief onthou om hul eie dekodeerders en slimkaarte saam te bring. Die groot onderdakstoep het buitemeubels en ingeboude braaigeriewe. Gaste kan heerlik langs die braaivleisvuur ontspan en hulself verlustig in die uitsig oor Glentana se pragtige strande.

Die dubbelmotorhuis werk met 'n afstandbeheer. Die kamers word nie daagliks skoongemaak nie, maar 'n professionele skoonmaakdiens is beskikbaar teen 'n ekstra koste.

Slaapplek

’n Bespreking by Glentana by the Sea sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 4 resensies vir Glentana by the Sea
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Steenbrasstraat, Glentana, 6525, Wes-Kaap
  • Gaste dink Glentana by the Sea het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R4 000
per nag (vir 10 persone)
Vanaf R4 000
per nag (vir 10 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Steenbrasstraat, Glentana, 6525, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGUzODViYzljLTNmMWUtNDU2ZS1iNGE1LTIzNWQ3YzA1Y2Q4OA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R4 000  per nag (vir 10 persone) 4 5 1 5 Steenbras Street Glentana 6525 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -34.050323447706 22.31987179266
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za