Glory Guesthouse

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Glory Guesthouse skuil aan die voet van Tafelberg in Oranjezicht se strate, sowat 7 minute van die middestad af. Dié Victoriaanse gastehuis spog met soliede houtvloere en 5 gerieflike B&B-kamers.

Elke kamer het 'n TV met sekere DStv-kanale, gratis WiFi, lugversorging en koffie- en teemaakgeriewe. Ontbyt is ingesluit en aandetes en piekniekmandjies is beskikbaar op versoek. Daar is braaigeriewe op die balkon en op die grondvloer.

Gaan stap teen Tafelberg of ry met die kabelkarretjie tot bo, gaan maak 'n draai by Kloof- en Upper Long-straat se lieflike restaurante, besoek die museums, die Kompanjiestuine, Labia teater, De Waal-park, en die V&A Waterfront. Die rooi Hop-on-Hop-off-Bus is ook altyd 'n wenner as jy al die stad se besienswaardighede wil sien.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek
  •  Piekniekmandjies Op Versoek
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Glory Guesthouse gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 100 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za