LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Gnome and Elysia Cottages | LekkeSlaap
+21

Gnome and Elysia Cottages

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 76 resensies vir Gnome and Elysia Cottages
Netheid
4.3/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.2/5
Waarde vir geld
4.2/5
Jahnthé S - Jul 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jahnthé S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Blyplek is baie netjies en goed ingerig. Al wat kort was 'n mikrogolf.

Stapafstand van al die plekke.

Gnome and Elysia Cottages's terugvoer

Your great review is much appreciated, Jahnthe. We hope you will stay again.

Gnome and Elysia Cottages
Monica B - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Monica B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie skoon en netjies.

Baie skoon en netjies - gerieflik.

Gnome and Elysia Cottages's terugvoer

Thank you so much for your lovely review, Monica. We look forward to seeing you again.

Gnome and Elysia Cottages
Joanna N - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joanna N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderful accommodation and host.

Ideal accommodation, lovely and cosy space.

Piet V - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Piet V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het heerlik gebly in Elysia.

Waarde vir geld is uitstekend. Plekkie is baie mooi en uiters netjies. Baie dankie Michelle vir jou gasvryheid.

Gnome and Elysia Cottages's terugvoer

We're so glad you liked Elysia and very much appreciate your great review.

Gnome and Elysia Cottages
Anita O - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam, sou graag nog langer wou bly.

'n Baie netjiese, skoon plekkie. Ons het ons kuiertjie by Gnome Cottage en in Clarens terdeë geniet en sal beslis weer daarheen teruggaan. Michele was baie vriendelik en het ons dadelik tuis laat voel.

Charlene P - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlene P
Saam met vriende

Skoon, netjies, naby aan die dorp en waarde vir geld.

Ons was 2 paartjies wat vir 1 aand gebly het in Gnome & Elysia Cottages. Michele en Juliet het seker gemaak dat ons gemaklik en gerieflik bly. Dit was baie netjies, skoon en vrek oulik! Daar is alles wat mens nodig het. Baie naby aan die dorpie. Sal vir seker volgende keer weer daar bly!

Sanet B - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanet B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Elysia het ons so verbaas!

Ons het te lekker gebly by Elysia Cottage. Ruim genoeg vir 2 persone, die beddegoed is mooi met 'n snoesige duvet vir die winter wat nader kruip. Kombuisie het meestal wat nodig is. Yskas was pragtig skoon, dit kry 'n mens nie aldag nie. Michelle het ons vriendelik ontvang en welkom laat voel. Ons kon heerlik ontspan en kersligetes geniet op die stoepie. Baie gerieflik geleë om te kan stap na al die winkeltjies en restaurante. So bly daar is geen TV nie. Sal weer by Elysia tuisgaan.

Gnome and Elysia Cottages's terugvoer

Very many thanks for your wonderful review. We are so glad you like Elysia and we look forward to hosting you again!

Gnome and Elysia Cottages
Nicholas R - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicholas R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Good value for money and great location.

See stars.

Michael M - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfekte ligging.

Ons was baie vriendelik verwelkom deur Michelle. Die eenheid voldoen aan al die basiese behoeftes en is naby genoeg dat 'n mens kan loop na die winkels toe, maar ver genoeg dat jy nie al die geraas hoor nie. Ons het ons verblyf geniet.

Gnome and Elysia Cottages's terugvoer

Your wonderful review is much appreciated, Michael. We hope you will stay again.

Gnome and Elysia Cottages
Anna S - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna S
Enkelreisiger

Rustig en gemaklik

Beslis bekostigbaar. Goeie diens en vriendelikheid. Alles wat nodig is vir vrede in die natuur. Beslis aan te beveel.

Gnome and Elysia Cottages's terugvoer

Very many thanks for your awesome review, Anna. We hope you will stay again!

Gnome and Elysia Cottages
Lizette A - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Algehele rustigheid

Heerlik en rustig, alhoewel ek persoonlik dink nie ’n TV of WiFi sal afbreek doen aan die rustigheid nie.

Gnome and Elysia Cottages's terugvoer

Thank you so much for your great review, Lizette. We have asked many guests and debated for a number of years about whether or not to install a TV and or Wi-Fi and the prevailing opinion is not to do this yet.

Gnome and Elysia Cottages
Loura G - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Loura G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig. Gemaklik. Rus vir die siel.

Ons het ongelooflik lekker gerus. Baie dankie.

Gnome and Elysia Cottages's terugvoer

Very many thanks for your superb review, Loura. We're so glad you liked the cottage and had a rejuvenating stay there and we look forward to seeing you again.

Gnome and Elysia Cottages
Frik C - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Frik C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooi, skoon, behulpsaam en vriendelik.

Sal lekker wees indien daar 'n radio of TV in die kamer was.

Gnome and Elysia Cottages's terugvoer

Thank you for your great review and suggestion. We decided to keep the cottage as a haven in which to enjoy nature and peace and quiet without too much interference from technology except what guests bring with them. Most guests seem to appreciate that and it's one of the reasons they choose to stay there.

Gnome and Elysia Cottages
Jason V - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jason V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker plekkie.

Kom klein voor, maar is baie lekker vir 2 en die honde het 'n groot erf gehad om te geniet. Dis naby die kuierplekke. Lekker plek.

Gnome and Elysia Cottages's terugvoer

Many thanks for your great review Jason and we hope you will stay with us again!

Gnome and Elysia Cottages
Michelle B - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle B
Saam met eggenoot / lewensmaat

A very pleasant peaceful weekend!

We had a lovely time! Cottage was clean and cosy. There was plenty of clean towels and the location was perfect as it was very quiet and private. It did get a bit hot at night, so a small fan would have been great. But other than that - no complaints. There was load shedding and Michelle was kind enough to borrow us one of her lights for the weekend. We stayed very comfortably in Gnome Cottage. We will come back for sure!

Gnome and Elysia Cottages's terugvoer

Your great review is much appreciated, Michelle. We look forward to seeing you again.

Gnome and Elysia Cottages
Judith H - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Judith H

Cozy.

Cute little cottage tucked away in the beautiful Clarens. Small cottage that provides all the needed essentials.

Riaan B - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese en knus!

Lekker honeymoon gehou en vriendelike diens gehad!

Melanie R - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uniek, besonders en baie lekker knus.

Baie oulike, knus huisie in sy eie privaat tuin, netjiese, goed toegeruste plekkie, heerlik gekuier.

Gnome and Elysia Cottages's terugvoer

Very many thanks for your wonderful review, Melanie.
We're so glad you were happy and we hope you will stay again.

Gnome and Elysia Cottages
Pieter G - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam en vreeslik netjies en skoon.

Waarde vir geld. Skoon, netjies en stylvol.

Gnome and Elysia Cottages's terugvoer

Thank you for your great review, Pieter. We hope you will stay again!

Gnome and Elysia Cottages
Amanda S - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda S

Amazing.

Baie dankie, Michelle en Juliet julle is baie aangename mense, alles was baie netjies en skoon. Heerlike huisie vir 'n wegbreeknaweek, daar is alles in wat mens benodig. Sal dit baie sterk aanbeveel.

Gnome and Elysia Cottages's terugvoer

Thank you so much for your wonderful review, Amanda. I'm so glad you were happy!

Gnome and Elysia Cottages
Pieter V - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter V
Enkelreisiger

Lekker.

Die verblyf was lekker. Egter baie koud. Jammer daar is nie ‘n kaggel nie. Die bestuur probeer tegemoetkomend wees, kan bietjie oorweldig, maar dis liefdevolle plattelanders. Oor die algemeen baie lekker.

Leon G - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Leon G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely 'base camp' for exploring the town and its surroundings.

Had the privilege to stay in Gnome Cottage for an extended getaway of five nights. What a cosy little place for a couple! All the amenities that you could possibly require for a visit to Clarens is provided. The cottage was immaculate on arrival, and fresh flowers from the garden was a lovely touch and made it quite homely. Despite it being rainy for a large deal of the time, and with the temperature plunging at night, we were never cold. That it is conveniently located is an understatement - the whole town with its many restaurants and eateries, as well as numerous local walking trails, is effectively within a 5 - 10 min walking distance. Perfect as a ‘base camp’ for a couple to explore Clarens and its surroundings, we’ll certainly be back in future.

Anita V - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anita V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Plekkie se volle potensiaal word nie benut nie.

Cottage is baie goed geleë, stapafstand van besigheidssentrum en lieflike bospaadjies. Ek sal graag weer daarheen wou gaan maar ongelukkig het die Cottage én die tuin ernstige instandhoudingswerk nodig. Ek voel dit was bietjie substandaard.

Gnome and Elysia Cottages's terugvoer

Thank you for your comments Anita and they have been noted. We had to delay finishing the painting of the roof due to the wet weather and the steady stream of bookings, which we need in order to pay for the renovations and maintenance. Ongoing problems with our mowers, trimmers and gardeners and several changeovers of maids haven't helped either but we are tackling the issues as and when we can and hopefully everything will be sorted soon.

Gnome and Elysia Cottages
Ingrid O - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ingrid O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflike ervaring.

Unieke blyplekkie. Baie goed toegerus en baie vriendelike en hartlike ontvangs gehad. Sal dit enige tyd aanbeveel vir 'n naweek.

Gnome and Elysia Cottages's terugvoer

Thank you so much, Ingrid, for your wonderful review. We would love to accommodate you again!

Gnome and Elysia Cottages
Wilma C - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Wilma C
Enkelreisiger

Salig rustig!

Vriendelike ontvangs. Rustigheid. Stilte.

Gnome and Elysia Cottages's terugvoer

Thank you, Wilma, we're so glad you enjoyed the peace and quiet.

Gnome and Elysia Cottages
Friedrich D - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Friedrich D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker knoes!

Juliet het 'n mens gekontak sodra die bespreking deur is om belangrike inligting aangaande ons verblyf deur te gee. Dit is maklik om haar ook in die hande te kry. Dit is 'n baie snoesige plekkie. Die huisie het 'n mooi uitsig op die berg. Daar is 'n mooi tuin.

Gnome and Elysia Cottages's terugvoer

Thank you for your great review, Friedrich. We hope to see you again!

Gnome and Elysia Cottages
Ronel R - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ronel R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was aangenaam, rustig en veilig.

Die huis is netjies. Die omheining kan bietjie opgeknap word, sinkplate lyk nie baie goed, dis lekker en knus. Sal dit oorweeg om weer te besoek in toekoms.

Gnome and Elysia Cottages's terugvoer

Dear George,

Thank you for your review. We're so glad you would like to return.

We put corrugated iron sheets up on the rear side of the garden so that Michele's dogs wouldn't be able to see the cottage guests or their dogs and bark at them. Anything to keep the peace!

Gnome and Elysia Cottages
Juandri V - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Juandri V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Oulike, netjiese en karaktervolle huisie.

Ek wil amper nie vir almal sê nie, want ek is bang ons kry dalk nie vir ons plek wanneer ons teruggaan nie. Michelle was baie vriendelik. Daar is 'n mooi tuin met 'n uitsig op die berg. Let wel dat daar net 'n bad is.

Gnome and Elysia Cottages's terugvoer

Thank you so much for your great review, Juandri. You will be pleased to know that we have installed a walk-in shower:) We look forward to seeing you again.

Gnome and Elysia Cottages
Charisma B - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Charisma B

Was baie koud in die winter maar die plekkie was baie oulik.

Die plek is perfek geleë as jy elke dag in die koppie wil gaan stap. Mense is oulik. Stapafstand van alles af. Nodig net 'n kaggel dan sal die 100% perfek wees vir die winter.

Gnome and Elysia Cottages's terugvoer

I'm so sorry you were cold, Charisma. We used to have a fireplace but it wasn't put in properly and leaked when it rained, and smoked when there was a fire. We were advised to block it up and not to attempt to fix it or rebuild it because of the peculiar shape of the place and the construction materials used. So sadly, we must rely on electric heaters. We hope you'll stay again, when it's much warmer.

Gnome and Elysia Cottages
Simone F - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Simone F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik.

Pragtige plekkie en vriendelike diens. Die uitsig oor die berge was beeldskoon.

Gnome and Elysia Cottages's terugvoer

Thank you so much Simone, for the lovely review. We're so glad you had a good time, and we hope you stay again.

Gnome and Elysia Cottages
Martin L - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Martin L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n baie aangename, oulike huisie om in te bly.

Die Gnome Cottage is 'n oulike, klein huisie, ideaal vir 'n paartjie vir 'n vinnig wegbreek. Ons het dit baie geniet. Daar is geen fout wat ons kon vind nie. Die feit dat daar geen TV is nie, is wonderlik. Mens word gedwing om na die voëls te luister en die rustigheid van die natuur te geniet.

Gnome and Elysia Cottages's terugvoer

Thank you Suzaan, for taking the time to write a lovely review. We really appreciate it, and we're so glad you enjoyed your stay and got in touch with nature.

Gnome and Elysia Cottages
Adel F - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adel F

Salig.

Gnome Cottage is net ver genoeg van die hoofdorp geleë dat dit voel of mens in die middel van nêrens is. Daar is kindervriendelike stappaadjies net 30 sekondes vandat jy uit Gnome Cottage se hek draai. Gnome Cottage het 'n heerlike wilde tuintjie waar ons vele pieknieks gehou het. Privaat en perfek. Klein, maar mens het niks verder nodig nie.

Gnome and Elysia Cottages's terugvoer

Thank you so much, for taking the time to write such a great review, Adel. We're so glad you loved the place and hope you will return.

Gnome and Elysia Cottages
Johannes J - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johannes J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker stil en rustige plekkie.

Lekker stil en rustige plekkie wat naby die winkels en besighede geleë is. Al probleem wat ek ondervind het, is dat daar geen waaier beskikbaar was nie. Dit was baie bedompig en het gesukkel om te slaap.

Gnome and Elysia Cottages's terugvoer

Thank you for your review. We haven't had a complaint before about it being stuffy and we're sorry you couldn't sleep well as a result. We will invest in a fan to ensure a comfortable stay for future guests.

Gnome and Elysia Cottages
Betsie K - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Betsie K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige skoon en netjiese plekkie in 'n stil, privaat tuintjie.

Het heerlik gebly. Die plekkie was skoon en netjies. Die diens was ook puik gewees en die ekstra myl is geloop om 'n rustige oornagervaring te verseker.

Gnome and Elysia Cottages's terugvoer

Thank you so much for your wonderful review. We are so glad you relaxed and enjoyed your stay with us and we hope to see you again.

Gnome and Elysia Cottages
Sandy S - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandy S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful fairytale setting ending in snowfall in November.

We enjoyed our stay in the very cosy Gnome cottage. We were out exploring the neighbouring towns so was mostly in the accommodation in the evenings. Really missed having a television, the owners should definitely look at investing in a TV and DStv as it gets way too boring.

Gnome and Elysia Cottages's terugvoer

Thank you for your great review. It is much appreciated. Over the years we have thought of installing a TV and we do periodic surveys but so many guests say they like it without one as they need the peace and quiet without the temptation of watching TV. If the majority of guests say they want a TV then we'll definitely invest in one.

Gnome and Elysia Cottages
Anita V - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita V
Saam met vriende

Dit baie lekker gewees!

‘n Voorstel vir ‘n nuwe matras is reeds aan die dame gemaak. Andersins het ons elke oomblik geniet.

Frik S - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Frik S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Glad nie wat verwag was nie.

Tuine en geboue is nie in goeie toestand nie. Bietjie TLC sal dit dalk 'n oulike plekkie maak.

Rina C - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Rina C
Saam met eggenoot / lewensmaat

So cute and inviting and has everything you need.

This cottage was quaint, small, but so comfortable. Everything was clean and has a well-equipped kitchen. I will surely go back there again.

Leota D - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Leota D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker privaatheid, aangename besoek.

Dit was lekker omdat jy jou eie erfie en braai het. Als wat mens nodig het is daar en was dit vir ons baie gerieflik.

Nele H - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Nele H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Spartaans

Baie klein, spartaanse kothuis.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Spartan.

Very tiny and spartan cottage.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Bev B - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bev B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gemaklik!

Lieflike atmosfeer en Michelle was baie verwelkomend en het ons tuis laat voel.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Very comfortable!

Lovely atmosphere and Michelle was very welcoming and made us feel at home.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Lynette C - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Outydse oulike plekkie.

Oulike plekkie. Het alles in wat mens nodig mag hê. Netjies. Die dekor is outyds modern. Fantastiese waarde vir geld. Gerieflik geleë. Ek sal nie eers na ander verblyf soek indien ek ooit weer Clarens toe gaan nie.

Gnome and Elysia Cottages's terugvoer

Thank you so much for your wonderful review, Lynette. It is much appreciated. We look forward to seeing you again. Keep well and best wishes.

Gnome and Elysia Cottages
Koos M - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Koos M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was baie lekker.

Gnome Cottage was nogal 'n lekker ervaring. Interessant geboude huisie. Die weer was lekker so ons het orals heen gestap.

Hester V - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hester V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam.

Rustige omgewing, die stilte was wonderlik. Loopafstand van winkeltjies, die pragtige NG Kerk en 'n wandelpaadjie. Juliet en Michelle is wonderlike gasvrouens.

Gnome and Elysia Cottages's terugvoer

Thank you so much, Hester, for your lovely review. We hope you'll stay with us again.

Gnome and Elysia Cottages
Marietjie M - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Marietjie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ietsie anders.

Baie rustig en stil. 'n Paar dinge het aandag nodig, bv. die braai is nie baie effektief nie.

Jacqueline P - Feb 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jacqueline P
Enkelreisiger

Dit was heerlik rustig.

Baie dankie, het baie welkom gevoel en dit geniet.

Schalk W - Feb 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Schalk W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker knus verblyf.

Ontvangs deur Michelle is baie vriendelik gewees. Verblyf was netjies en skoon gewees. Ons sal definitief weer Gnome Cottage besoek.

Ignatius V - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ignatius V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker!

Baie lekker. Ook baie oulike staproetes naby die huis.

Gnome and Elysia Cottages's terugvoer

Thank you so much, Ignatius, for your great review. We're so glad you enjoyed your stay and please come again!

Gnome and Elysia Cottages
Karien L - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Karien L
Enkelreisiger

Privaat en stil.

Alhoewel die plekkie onderhoud benodig het ek lekker gebly. Die toesighouer was nie bewus van my bespreking nie, wat ter gevolg gehad het dat daar 'n geskakel was na my aankoms.

Gnome and Elysia Cottages's terugvoer

Hi Karien.
Please accept our sincere apologies for the fact that Michele didn't know you were coming. I did notify her about you on 16th September but she had a lot of problems with her phone a few weeks ago and must have somehow missed or lost your booking in the process. We are double checking constantly from now on so it won't happen to any other guests and we are so sorry it did happen to you.

Gnome and Elysia Cottages
Mariane C - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariane C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Magical place under the mountain!

Magical place, beautiful town and just the right place to make you forget about the rat race and just become yourself again. Very affordable and comfortable.

Gnome and Elysia Cottages's terugvoer

Thank you so much for your lovely review, Mariane. We're so glad you enjoyed your stay and we hope you were able to take some of the relaxing vibes home with you. Please come again - with your dear little dogs too, of course!

Gnome and Elysia Cottages
Delmei J - Feb 2016
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Delmei J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Veiligheid is nie 'n opsie nie, dis 'n vereiste. Ek gee nie om waar 'n mens vakansie hou nie. Maak jou gaste veilig en laat hul besluit of hul die hek gesluit wil hê, maar geen opsie?

'n Hekslot = R120. 'n Buisie silikon = R30. 'n Handige man wat dit doen = R200. Ongelukkige gaste = prysloos. Ek betaal eerder R350 meer vir my veiligheid of vir 'n plek met 'n slot.

Gnome and Elysia Cottages's terugvoer

Hi Delmei.
I'm so sorry to learn that you had an issue regarding security. Because the existing security gate is old, there are no longer locks being made that fit it.
Given the type of construction and the building materials used for Gnome Cottage it is quite a mission to change the gate. I should have asked you whether you wanted the chain and padlock that we provide for guests who would like an extra lock, and apologize for my oversight. The chain and padlock were removed temporarily, before your booking, and have now been reinstated.

My request to you to keep the driveway gate locked, was as a personal favour, and not a demand, and I apologize that it came across in a way that wasn't intended.
Kind regards Michele

Gnome and Elysia Cottages
Julius B - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Julius B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker rustige plekkie vir 'n naweek se wegbreek.

Baie vriendelike ontvangs en gasvryheid deur Michelle. Dankie daarvoor. Die huisie was skoon en netjies en perfek vir 2 persone. Opgradering is noodsaaklik en voorstelle is as volg: Vervanging van houtkaste vir ophang en pakplek vir klerasie. Ingeboude stort of handstort sal baie gemaklik wees. 'n Klein TV/dekodeerder met beperkte DStv-kanale word sterk aanbeveel. Mobiele braai soos 'n Weber of buitebraai kan opgerig word. Huidige fasiliteite en tarief is perfek vir een dag en nag se oorslaap.

Gnome and Elysia Cottages's terugvoer

Thank you for your kind review Julius. Your suggestions are well considered, and welcomed, and we will certainly act on them as soon as possible, starting with the Weber! You left the cottage as you found it, much to the delight of the cleaning lady, whose work was almost done for her. What perfect guests!

All the best, and we would be delighted to see you again.

Kind regards,
Gnome Cottage - management

Gnome and Elysia Cottages
Reinier V - Nov 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reinier V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Clarens leuke plaats.

Goed, netjes, mooi, fijne tuin en veel vogels.

Lee-ann H - Okt 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Lee-ann H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam!

Die badkamer is nie gemaklik nie 'n stort sal beter wees. Ouer mense kom nie so maklik in en uit nie.

Gnome and Elysia Cottages's terugvoer

Our apologies for any inconvenience experienced. Gnome Cottage is shaped in such a way that it is very difficult to install a shower over the bath. Many people like to have a bath since they are on holiday and have time to relax so we have left it there and we rarely get a complaint. The description on the website states that there is only a bath available.

Gnome and Elysia Cottages
Nic P - Aug 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Nic P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very pleasant.

Small, warm cottage that met all our needs.

Rialda D - Jul 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rialda D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige kabouterhuisie!

Ontvangs was hartlik en vriendelik. Oulike kabouterhuisie wat wonderlik geleë is, stap sonder dorp toe. Die plekkie is gerieflik vir 2 persone, skoon en netjies. Alles wat mens benodig is daar en sal verseker weer in die kabouterhuisie gaan bly.

Carla V - Jul 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Carla V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n lekker kuiertjie in Clarens.

Die verblyf was lekker dalk so klein bietjie klein, maar gerieflik. 'n TV sou lekker gewees het.

Alex V - Jul 2015
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Alex V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verskriklik klein.

Ongelukkig verskriklik klein, selfs net vir twee mense. Vind daar was baie verskonings hoekom dinge nie reg was nie en daar is nie eintlik braaigeriewe nie, net 'n piepklein braaitjie waarop amper geen vleis pas nie. Vind dit jammer, maar Clarens is 'n baie mooi dorp!

Jolanda B - Jun 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jolanda B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend gewees.

Vriendelike, warm ontvangs deur Michelle. Alles wat jy nodig het daar. Rustige en veilige omgewing.

Ria G - Mei 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ria G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Friendly first class service.

See the stars.

Annelien C - Mei 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Annelien C
Saam met vriende

Dit was 'n rustige, privaat wegbreekplekkie. Ons het dit vreeslik geniet!

Met ons aankoms is ons vriendelik verwelkom. Plekkie baie goed ingerig vir 'n selfsorg-eenheid. Warm kombers was vir ons baie nodig!

Desmond R - Mrt 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Desmond R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het baie lekker gebly en die rustigheid baie geniet!

Baie unieke ervaring en verblyf.

Charlie C - Feb 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Charlie C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfek vir verblyf in die area.

Sien die sterre.

Erna D - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Erna D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n ondervinding!

Ons het baie lekker gebly. Die kombuis is uitstekend toegerus! Twee lekker kamp- of tuinstoele sou lekker gewees het. Die tuinstelletjie wat daar is, is pragtig maar nie baie gemaklik nie. Selfs 2 opvou stoele sou kon werk. En dalk kon die braaitjie bietjie groter wees?

Elize V - Des 2014
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Elize V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sal die plek nie by ander aanbeveel nie.

Het ander blyplek gaan kry plek. Die plek was glad nie soos dit lyk nie, baie klein en die tuin was nie skoon nie.

Gnome and Elysia Cottages's terugvoer

The guest arrived long before the 2pm check in time, and the cottage and garden were still being cleaned. It would not have looked very nice. We advised her when it was ready and got no response to our phone calls or messages. The next day she told us that she'd found alternative accommodation.

Gnome and Elysia Cottages
Kotie H - Okt 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kotie H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ontvangs baie goed. Rustige plekkie.

Baie aangenaam. Het voldoen aan dit waarvoor ons dit wou gebruik.

Lyndi D - Sep 2014
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Lyndi D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik rustig!

Baie lekker plekkie, regtig rustig en omheinde tuin vir ons honde-kinders! Die enigste ding wat my twee keer sal laat dink om terug te gaan is die bad is klein en daar is nie 'n stort nie!

Loutjie M - Sep 2014
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Loutjie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker gebly in 'n pragtige omgewing.

Dit word geadverteer met braaigeriewe wat nie bestaan nie. Ek was verplig om te gaan uiteet of op 'n tweeplaatstofie in die huisie te braai. Dit is onaanvaarbaar.

Lionel S - Sep 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lionel S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gnome Cottage is uitstekend vir 'n paartjie.

Die enigste ding wat pla is dat daar geen braai is nie.

Jean V - Aug 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jean V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome!

Extremely neat, great reception ... Michelle is so friendly and recommended places to eat and visit. The cottage is small and cosy, perfect for us! I would definitely stay there again and again!

Magda P - Aug 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Magda P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Warm and friendly reception

I'll definitely book Ngobe - one of Gnome Cottage's units - again. I felt at home and very relaxed

Salome B - Jul 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Salome B
Gesin met klein kinders

Clean, good value, cute and kids thought it magical

A tiny place (really not suitable for kids as it only has a double bed) we chose to stay at the Gnome cottage because it is so cute and the kids loved the look of it. The owners made an exception and brought in a mattress to squeeze in for the kids and only charged us a marginal fee for the kids. The place is tiny, but we didn't mind, there was plenty of hot water and it is located right in the town. It was absolutely freezing the night we stayed and the manager brought us a little fan heater, to use in conjunction with the aircon. For those not prepared it might still have been a little cold, but they had down duvets and we had a very warm sleeping bag for the kids, etc. so it was fine. Would definitely recommend it.

Elizma E - Jul 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizma E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowend!

Dit was 'n spesiale naweek met my man gewees. Ons kan regtig net die plekkie aanbeveel. Daar is absoluut geen slegte kommentaar of kritiek nie. Juliette Cooke is 'n stunning dame en doen soveel moeite. Ons is reeds besig om ons volgende naweek daar te beplan!

Melisande M - Jul 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Melisande M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Cosy and cute layout; walking distance from the main square.

Loved the place! Would suggest investing in a little more heating during winter time; it was rather cold. A nice location though! In Summer it ought to be a right gem.

Lydia J - Jul 2014
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Lydia J

'n Baie karaktervolle huisie en vriendelike diens!

Ek het lekker gebly!

Helene W - Jun 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Helene W
Saam met eggenoot / lewensmaat

All we needed

We stayed in Clarence for one night and the Gnome Cottage had everything we needed. A very nice experience!

Vanaf R720
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R720
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R720
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Naude-straat 4, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Geen kinders onder 13
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA623489b69fda2c3cfdaaddde991c4ccb08b08433ed294c058c6b6aa99ca816efdf81b90f35beddf118c9038e00934c22c2e4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R720  per nag (vir 2 persone) 76 5 1 5 4 Naude Street Clarens 9707 Vrystaat 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -28.515297180851 28.417558728836
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!