- 286 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Swakop River Valley, Swakopmund, Erongo Sien kaart
Beskrywing
Goanikontes Oasis Ruskamp is 36 km buite die dorp Swakopmund, langs die C28, geleë.
Verblyf word in 'n verskeidenheid eenhede voorsien. Dit bestaan uit gemaklike bungalows, elk met sy eie braaigeriewe. Daarbenewens is daar 14 skaduryke kampeerplekke, elk met sy eie braaigeriewe, en toilette en storte naby, sowel as 4 privaat kampeerplekke, elk met sy eie ablusieblok. Daar is ook 4 glanskamptente beskikbaar, elk met sy eie en suite-badkamer.
Daar is 'n restaurant op die perseel wat ontbyt en middagete bedien. Ander geriewe sluit in 'n swembad, WiFi-verbinding en parkering op die perseel.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Rene Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 10
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Swakop River Valley, Swakopmund, Erongo
- Gaste dink Goanikontes Oasis Ruskamp het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Swakop River Valley, Swakopmund, Erongo
Sien kaart- 286 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang