Goblin's Mead

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Goblin's Mead skuil in 'n doodloopstraat in die hartjie van 'n lowerryke woonbuurt, Olde Edgemead. Dit bestaan uit 3 selfsorgkamers met toegang tot 'n gemeenskaplike sitkamer, eetkamer en kombuis.

Ons bied ruim, elegante verblyf met 'n rustige atmosfeer wat ideaal is vir vakansiegangers en sakelui wat smag na 'n afsaalplekkie in 'n stil, veilige woonbuurt. Dit is baie sentraal - minder as 15 km vanaf lughawens, casino's, strande, die V&A waterfront, wynplase, Tafelberg, puik winkelsentrums en meer. Die N1 en N7 kan ook maklik bereik word. Die klein sentrum is net 'n paar strate weg en het restaurante, 'n Clicks, Woolworths, drankwinkel, koffiewinkel en meer.

Goblin's Mead is smaakvol en gerieflik gemeubileer sodat gaste heerlik binne én buite kan kuier. Dit is ook net 'n paar kilometers weg vanaf die lughawe, Grand West Casino, Century City, Panorama, N1-stad Medi Clinic, Epping, Montague Gardes en Killarney Gardens.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Baarshengel
  •  Wynproe
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Diners-kaart
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Duits

Maaltye Aangebied

  •  Tee
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Parkering Op Die Straat

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Goblin's Mead gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R800 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za