Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Goblin's Creek

Gastehuis
Dubbelkamer Sunrise Surprise
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

'n Klein, maar genotvolle kamer met 'n koningingrootte-hemelbed en 'n houtkaggel vir knus, romantiese aande. Die kamer het ’n uskassie en ’n koffiemasjien. Dubbeldeure lei na 'n groot veranda. 'n Losstaande, Victoriaanse bad is só geplaas om die sonsopkoms te kan geniet.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Seep
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Kaggel
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Huisreëls

Die verblyf het rugsteunkragtoevoer wat die ligte en WiFI gedurende beurtkrag aan die gang hou.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Dubbelkamer - Sea Sound
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die groot lugtige kamer het baie vensters, 'n koninggrootte-hemelbed en 'n pofferige wit vereduvet. 'n Knetterende houtkaggel en 'n groot Victoriaanse-styl bad, groot genoeg vir 2 maak badtyd 'n romantiese plesier. Die kamer het ’n plafonwaaier, yskassie en ’n koffiemasjien.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Seep
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Kaggel
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Huisreëls

Die verblyf het rugsteunkragtoevoer wat die ligte en WiFI gedurende beurtkrag aan die gang hou.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Dubbelkamer - Golden Glen (Wittebrood)
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie pragtig ingerigte kamer het koninggrootte-bed, baie kussings en 'n wit, pofferige vereduvet. Lê in die bed en geniet die houtkaggel in die winter. Die kamer het ’n yskassie en ’n koffiemasjien. Die dubbeldeure lei na die lieflike, privaat tuin met 'n Koi-dam.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Seep
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Kaggel
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Huisreëls

Die verblyf het rugsteunkragtoevoer wat die ligte en WiFI gedurende beurtkrag aan die gang hou.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Dubbelkamer - Ethnic Splendour
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie pragtige kamer het 'n koninggrootte-hemelbed met 'n wit vere-duvet. Dubbeldeure lei na 'n privaat stoep met 'n houtvuur-warmbad. Die en suite-badkamer het 'n stort. Die kamer is met 'n yskassie en 'n koffiemasjien toegerus.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat swembad
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Kaggel
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Minikroeg
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Huisreëls

Die verblyf het rugsteunkragtoevoer wat die ligte en WiFI gedurende beurtkrag aan die gang hou.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Tuinkamer Uilhuis
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die tuinkamers is in Goblin's Creek se agtertuin met toegang deur die hoofhuis geleë. Elke kamer het 'n privaat stoep met 'n houtvuur-warmbad en 'n pragtige uitsig oor die tuin. Die kamer het 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word. Daar is ook 'n koffiemasjien, yskassie, TV met Netflix, lugversorging en 'n waaier. Die en suite-badkamer het 'n stort. Gaste het ook toegang tot die volledig toegeruste gemeenskaplike kombuise by die herehuis en alle ander geriewe.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat swembad
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Waaier
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Minikroeg
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Tv
Huisreëls

Die verblyf het rugsteunkragtoevoer wat die ligte en WiFI gedurende beurtkrag aan die gang hou.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Tuinkamer Vyeboom

  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Concorde-rylaan 1, Stompneusbaai, St Helenabaai, 7382, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 14
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA31d095a742e101b6d4e6666350ebe099940bf00e3bc215da25d83a1695a8642b7572e83adcefff6a1381fe8ae176d4292d11?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 53 5 1 5 1 Concorde Drive Stompneusbaai 7382 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -32.72076836191 17.97241782209
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem