Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Goblin's Creek

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4/5

Brett Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 126

Jaar gelys 10

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 53 resensies vir Goblin's Creek
Netheid
4.4/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.3/5
Deirdre S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deirdre S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Comfortable, peace and quiet, tranquility.

Baie gerieflik. Personeel is baie behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
René G - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
René G
Besigheidsreis

Fantastic!

Wonderful reception from staff. The accommodation exceeded my expectations. Room and ensuite immaculately clean. No complaints.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Guy S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Guy S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Comfortable.

Very nice and a wonderful setting.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hendrihette D - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrihette D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Ons het dit verskriklik baie geniet, baie dankie.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mologadi M - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mologadi M
Enkelreisiger

Lovely and cute.

The room was lovely. The fact that the quiet beach is a few minutes walk away is a plus.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Brulene V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Brulene V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gekuier.

Dis a baie lekke plekkie met baie vriendlike personeel n die oulikste meubels.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicola L - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicola L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very pleasant weekend.

Hosts are very friendly and welcoming. Room is beautiful and comfortable.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andries D - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andries D
Saam met vriende

Baie vriendelike ontvangs en kwaliteit geriewe om heerlik te ontspan.

Privaatheid, veiligheid en netheid is altyd vir my prioriteit. Goblins Creek voldoen aan al my vereistes en ek kan die plekkie met vrymoedigheid aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Shadley D - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shadley D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peaceful.

Was vir my lekker rustig en vreugdevol. TV sal ook werk.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Helena C - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helena C

Interessant, lieflike eienaars, pragtige huis.

Lekker 2 nag verblyf, die diere is interessant, plekkie is mooi en baie rustig. Baie vriendelike diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ezette H - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ezette H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Diere-vriendelike paradys.

As jy 'n diereliefhebber is, is hierdie 'n paradys met 'n hele dieretuin van gerehabiliteerde diere. Die gashere is baie vriendelik en behulpsaam en die see 'n maklike 3 minute stap weg.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Katja B - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Katja B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very comfortable accomodation.

We stayed in the outside room with access to the back garden. We very much enjoyed watching the animals from our comfy bed in the morning: buck, mongoose, birds etc.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carin V - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carin V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker rustig.

Die kaggel was 'n wenner vir die koue dae!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Henk V - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henk V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitsonderlik anders en romanties.

Laat jou terug gaan in tyd, heerlike kaggel en uitsonderilike bad, baie rustig en vreedsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mushfick H - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mushfick H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik en hemels.

Almal was baie vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Richard K - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Richard K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great stay.

Great stay for peace and quiet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Geraldine S - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Geraldine S
Besigheidsreis

Well situated for a quiet night.

From the moment I stepped in, I felt welcomed. The room was well appointed and very comfortable. I really enjoyed the peaceful setting and it felt like a mini holiday. Will definitely stay here again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zhieer A - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zhieer A
Enkelreisiger

Awesome!

Friendly staff, extremely quiet, great rooms, very clean. I would definitely recommend for anyone going to stay in this area. It's cheaper than a hotel and also you can enter/exit the premises as you wish.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Henriette B - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Henriette B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gemaklike plek om te slaap. Ek sal dit enige tyd aanraai vir twee persone wat 'n bekostigbare romantiese naweek wil beleef.

Gasvryheid was puik. Plek is baie rustig en mens kan baie lekker ontspan in die tuin, braai area en rondom swembad. Die kamers het 'n baie romantiese gevoel so ek sal dit aanraai vir 'n getroude kaartjies of twee persone wat net 'n bekostigbare romantiese wegbreek nodig het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Besigheidsreis
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Joanne H - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joanne H
Saam met vriende

Was excellent!

Goblins Creek was absolutely amazing! Clean and comfortable bedroom with the amazing view of the animals! Would definitely go back!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Irene E - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Irene E
Enkelreisiger

Quiet place, friendly hosts. Rehabilitation of injured birds and animals commendable.

Cleanliness in Goblin's Creek's rooms is average. I felt that supervision of cleaning staff by owner was missing. Bathrooms for example were not cleaned thoroughly every day. I stayed for 5 nights. The rehabilitation of injured animals is applaudable. The garden is kept clean at all times. However, due to the many open ponds there is a myriad of mosquitoes at night. Rooms are not furnished with mosquito nets or gauze in front of windows. I had to spray the room every night with poison and had to keep the windows and door closed during the night. Never had any fresh air in the room which was awful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yolandi P - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolandi P

Stil en rustig.

Sal definitief Goblin's Creek aanbeveel. Mens raak met ope arms verwelkom en die atmosfeer is baie rustig daar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pierre A - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre A
Saam met vriende

Ongelooflik goedkoop 5-ster-verblyf. Die hele gastehuis is baie luuks. Eienaars baie vriendelik en laat jou dadelik tuis voel.

As 'n pluspunt bedryf die eienaars ook 'n klein diererehabilitasieprogram. Dit was 'n wonderlike ervaring om die diere en voëls te sien en veral hoeveel deernis en liefde hulle vir die diere het. Baie aangename eienaars en baie aangename gastehuis om oor te bly. Beveel dit definitief aan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Henlo D - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Henlo D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Bekostigbare verblyf.

Met ons aankoms is ons hartlik verwelkom en bagasie is na ons kamer gedra. Kamer was mooi skoon en agterplaas het 'n plaas atmosfeer geskep met al die diere wat daar was.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Justine V - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Justine V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great stay!

Even though we only stayed for one night, we really enjoyed our stay at Goblin's Creek! The directions are very clear, our garden room was clean and comfortable, service was also really good. The kitchen is great and has anything you might need. We particularly loved all the rescued animals in the garden, and the tree house, which was an amazing place to read a book while watching the sun set on the ocean. Would definitely recommend and would also go back!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christel V - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christel V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig en netjies.

Ons het baie welkom gevoel. Pragtige tuin en rustige omgewing. Lekker bordspeletjies!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Emma L - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emma L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful bedrooms and such kind hospitality!

What a beautiful, unexpected place. Our bedroom was beautifully decorated. Rosi and her husband are such lovely people. You can tell by all the exciting animals in the garden that they are kind-hearted folk. Thank you for such a lovely stay. We would recommend and would go back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cobus C - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cobus C

Fantasties. Vriendelike diens en baie welkom laat voel.

Rosi en Rob was vriendelik en het seker gemaak ons was gemaklik. Die kamers is ruim en baie luuks. Goeie waarde vir geld en die diere en omliggende omgewing was 'n plesier. Hulle sien ons weer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bianca C - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Bianca C

Dit was nie gerieflik nie i.t.v kombuis aangesien dit as self-catering adverteer word, mens is nie op jou eie nie.

Ek was glad nie beïndruk nie. Die kombuis moet gedeel word met al die gaste al bly jy in die Garden Room wat glad nie in die huis is nie. Beddegoed was nie die skoonste wat ek al ervaar het nie en ruik glad nie vars nie. Beddens in die Garden Room is ook vreeslik ongemaklik. Die huis self binne in die voorkamer is ook nie vir my skoon en vars nie. As mens soveel geld betaal wil jy gerief hê. Nie noodwendig luuksheid nie. Badkamer in die Garden Room het ook nie deure nie. Dit is meestal couples wat daar bly en soos elke mens soek mens bietjie privaatheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Goblin's Creek se terugvoer

Dear Bianca,
If you were unhappy with anything you had only to ask. The garden rooms are only 4 months old and have fresh new crisp white linen and brand new beds and mattresses, however, if they were not up to your standard you were welcome to let me know, I would have been more than happy to change them. Our description of our kitchen on the site reads “The fully equipped communal kitchen at the manor house, as well as all other amenities, are at your disposal”. Our rooms are all open planned as we presume that everybody bringing a partner away are a couple. Should you want some privacy in the toilet you were shown a private toilet for your use. As for paying so much, I feel that R 400 per person is an absolute steal for staying at Goblins Creek, however, we travel extensively and realise that to spend a night in an establishment like Goblins Creek will set you back at least R 1500 per person usually.
We apologise for any inconvenience caused.

Goblin's Creek
Joanet S - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Joanet S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige woning met 'n fantastiese ligging!

Ons het heerlik oornag by Goblin's Creek na 'n lang dag op die pad. Die eienaars het uit hulle pad gegaan om ons by te staan en die akkommodasie was pragtig!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Goblin's Creek se terugvoer

Thank you so much Joanet, it was an absolute pleasure having you guys, hope to see you back soon,
Kindest regards
Brett & Rosi

Goblin's Creek
Denver James H - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Denver James H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker, vreedzsam, gerieflijk.

Gasvryheid en naby restaurant. Ek gaan weer daar kuier! Gerieflijke kamer en volledige inlichting in kamerbrosjure!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Goblin's Creek se terugvoer

Dear Denver,
Thank you so much for the wonderful review.
We hope to see you soon.

Kind regards,
Rosi & Brett
The Goblin Group

Goblin's Creek
Pieter D - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter D
Enkelreisiger

Koste-effektiewe verblyf.

Baie netjiese blyplekkie met vriendelike eienares.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Goblin's Creek se terugvoer

Hey Pieter,
Great to hear from you again and thank you so much for the great review. Look forward to seeing you soon.
Kindest regards Brett & Rosi

Goblin's Creek
Ineke V - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ineke V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik rustig en het baie lekker gebly al was dit net een aand.

Om met diere verwelkom te word soos jy by Goblin's Creek inry was wonderlik. Absolute wonderlike atmosfeer en as 'n diereliefhebber was die plek ideaal! Baie mooi kamer en het baie lekker geslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Goblin's Creek se terugvoer

Hey Ineke,
So glad you had a great time, all's great at the "Zoo" Bridgette & Sam (our 2 rescue bokkies) are doing well and Petal (the baby skunk, rescued from being eaten alive by termites) is now fully grown and beautiful, we have tons more new additions to the family to show you guys when you visit again.
Rosi and Brett

Goblin's Creek
Marius A - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius A
Saam met vriende

Dis 'n fantastiese plek!

Ons het heerlik ontspan. Gerieflike verblyf in 'n stil, aangename atmosfeer. Netjiese woon- en leefareas met 'n pragtige tuin. Ons is reeds besig om te beplan vir ons volgende wegbreek in die nuwe jaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Goblin's Creek se terugvoer

Hi Marius,
Thank you so much for your wonderful review, I see its almost time for you guys to pop up and visit again, we look forward to seeing you soon.
Kindest regards
Brett and Rosi

Goblin's Creek
Nicoline E - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nicoline E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig!

Sien die sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Goblin's Creek se terugvoer

Dearest Nicoline,
Many thanks for your revue. Look forward to your return when you can really enjoy the stars, whilst lying on our daybed in the Tree Deck, surrounded by fairy lights, and the soft hooting of the owls.
Kindest regards,
Brett & Rosi

Goblin's Creek
Trevor N - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Trevor N
Besigheidsreis

Perfect.

The overnight stay was peaceful and quiet. Accommodation and the home environment was warm and lovely.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Goblin's Creek se terugvoer

Hi Trevor,
Thank you so much for taking the time out to send in a review. We are so glad that you enjoyed your stay and we look forward to your next visit so that you can experience all the wonderful new changes for yourself.
Kindest regards,
Rosi and Brett.

Goblin's Creek
Heather H - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heather H
Saam met eggenoot / lewensmaat

We had a fabulous stay at Goblin's Creek.

Our hosts made us feel at home, the accommodation was top class and our every comfort was anticipated. It was nice having the use of the kitchen as a self-catering option. We will definitely be back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Goblin's Creek se terugvoer

Dear Heather,
It is so easy making wonderful guests like you guys feel at home, we look forward to showing you all our stunning changes on your next visit, not to mention all our new furred and feathered family in “The Goblin Wildlife Sanctuary” that we have just started, Skunks, Dassie, Bridgette & Sam our 2 baby buck and tons more. See you soon.
Kindest regards,
Brett and Rosi.

Goblin's Creek
Letasha K - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Letasha K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die verblyf is goed en het voldoen aan ons vereistes.

Die braaikamer kan dalk bietjie opgeknap word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Goblin's Creek se terugvoer

Hi Letasha,
Thank you so much for the revue, we are glad you loved your stay with us. On your next trip up you will be astounded by all the changes, and I think you will especially love the day bed in the Tree Deck to enjoy cocktails whilst looking over the bay.
See you soon,
Rosi & Brett

Goblin's Creek
Suzie D - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Suzie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Much enjoyed our short stay at Goblin's Creek.

Our first time to the Weskus as it's called and absolutely in love with St Helena, Stompneusbaai and especially Paternoster. Seriously looking at making this a permanent residence as soon as possible. Safe haven and peace on earth is part of the deal ...

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Goblin's Creek se terugvoer

Dear Suzie,
We are so glad that we could add to your wonderful “Weskus” experience, hope you find your piece of paradise soon, it is truly a wonderful privilege to be able to stay in such a safe place, surrounded by beauty, animals, birds and the most exquisite sunsets on earth, hope to see you soon.
Kindest regards,
Brett and Rosi

Goblin's Creek
Francois J - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het oorgebly toe ons op pad Kaapstad toe was.

Uitstekend gewees. Baie goeie waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Goblin's Creek se terugvoer

Dear Francois,
Many thanks for your kind review, we really look forward to your next visit, the flowers this year are due to be spectacular and you will love all the changes at Goblins Creek.
Best wishes from,
Rosi and Brett.

Goblin's Creek
Jolindi K - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Jolindi K
Saam met vriende

Nie beïndruk nie.

Ons was nie beïndruk nie. Die kamers het nie TV`s nie. Dis naby visfabriek. Geen ontbyt. As jy iets wil eet of drink moet jy jouself help. Die lakens was nie skoon nie. Die kamer was wel skoon. Daar is 'n badkamer in slaapkamer. Geen privaatheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Goblin's Creek se terugvoer

Dear Jolindi,

If you would have taken a look at the advert in which you made your booking through, you would have noticed that we have no TV’s at Goblins Creek and that we offer a free self-help breakfast of cereals, teas and coffees, and that it is a self-catering establishment. The pictures of the beautiful open plan bathrooms adjoining the bedrooms with ball and claw baths in each are clearly displayed on the site as well. You were also shown a private toilet to use if you so wished.
St Helena Bay is a pretty little fishing village, hence the fishing factory. All this is clearly shown and stated on both this website and on Google.
We apologise for any inconvenience caused.

Goblin's Creek
Charlotte J - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Charlotte J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Lekker rustige plek en vriendelike ontvangs en sal beslis weer terug gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Goblin's Creek se terugvoer

Dear Charlotte, thank you so much for taking the time to send in such a great review. We look forward to welcoming you back again soon. Kindest regards, Brett and Rosi.

Goblin's Creek
Poppie L - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Poppie L
Saam met vriende

Absoluut pragtig en gerieflik.

Die outydse bad in die slaapkamer is net baie onprakties.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Goblin's Creek se terugvoer

Dearest Poppie,
Thank you so much for taking the time to send us your thoughts and kind words. You will be pleased to know that we have now added 2 beautiful garden rooms that both have showers and DStv, but still retain our “Olde World” charm and décor. They also both look out onto the stunning back garden and you can see all our wonderful 4 legged furry and feathered family roaming around, love to see you again.
Kindest regards,
Brett and Rosi.

Goblin's Creek
Michele F - Feb 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Michele F

Great hospitality, warm welcome, lots of attention to detail

We were welcomed warmly by the staff member on duty who showed us to our rooms and made us familiar with the establishment. We were later welcomed by the owners. Beautiful four poster beds and free standing bath with hand held shower (would have preferred a shower cubicle). Great attention to detail in rooms (chocolate on pillow and rose petals on bed) as well as lounge & outdoor areas. Beautiful gardens and lots of animals...cat, chickens geese & tortoise.The owners were not quite prepared to serve us breakfast. However a good experience. Would recommend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Goblin's Creek se terugvoer

Dearest Michele,
Thank you so much for your great review, a lot has changed since your last visit, we now have 2 garden rooms with showers, tv’s and coffee machines, and have just started the “Goblin Wildlife Sanctuary” for badly injured and orphaned animals run down by cars on our roads and are not releasable but who deserve to live a HAPPY LIFE 😊. We have the most adorable baby skunk “Petal” and dads “baby”, a gorgeous little Steenbokkie called Bridgette. Love to see you soon.
Best wishes
Rosi & Brett

Goblin's Creek
Fanie U - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Fanie U
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vakansie aan die Weskus!

Alles in en om die huis is net die beste. Brett en Rosi is twee wonderlike, gasvrye mense en baie behulpsaam. Ek wil tog noem dat baie van die geriewe gemeenskaplik is, so indien jy 'n baie private mens is, is dit dalk nie ideaal nie. Dit is baie sentraal geleë en ons kon regtig die hele Weskus vandaar besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Goblin's Creek se terugvoer

Dear Fanie,
Thank you so much for your wonderful review, we look forward to showing you all our new improvements, like the Tree Deck, The Garden Rooms and of course all our new rescue animals, see you soon.
Best wishes,
Brett and Rosi

Goblin's Creek
Irna L - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
0/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Irna L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Not good. I do not recommend this place.

Area where it is situated is not great. It is not in Shelley Point. The breakfast was poor. The living area needs cleaning. The kitchen and living room is open plan, it's just not standard for a guest house.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Goblin's Creek se terugvoer

Dear Irna,

If you would have taken a look at the advert in which you made your booking through, you would have noticed that we offer a free self-help breakfast of cereals, teas and coffees and that it is a self-catering establishment. Our up to date pictures show our wonderful and spacious open plan kitchen and living area. As advertised we are in Stompneus Bay, St Helena, and not Shelley Point. We apologise for any inconvenience caused.

Goblin's Creek
Francois M - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Francois M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies. Ons het lekker geslaap!

Alles was baie netjies, dit was maklik om Goblin's Creek te vind en die atmosfeer lekker rustig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Goblin's Creek se terugvoer

Thank you so much Francois, we look forward to showing you all the latest changes and to be able to welcome you back again. Kind regards, Brett and Rosi.

Goblin's Creek
Adele J - Sep 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Adele J
Besigheidsreis

Sal 'n ander plek soek vir volgende keer.

Vir R700 per aand het ek darem ontbyt verwag, aangesien ander mense tussen R450 en R500 betaal het en ontbyt gekry het ─ veral op so verlate plek waar jy nie naby winkels is nie. Daar is vir my gesê ek kan pap eet, maar daar was nie melk nie?

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Goblin's Creek se terugvoer

Dear Adele, let me try and explain, you paid R 700.00 for 2 people sharing, because you chose the cheapest room, that is R 350.00 each. The other people that were staying paid R 450.00 for the more expensive rooms and then paid R 50.00 extra for a cooked breakfast. You however. did not but we still offered you a choice of 3 cereals free of charge. You chose the: “Verlate plek waar jy nie naby winkels is nie” not I. Unfortunately we can not be responsible for your choice in areas. The milk was in the fridge.

Goblin's Creek
Dylan C - Sep 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dylan C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en vriendelik!

Sal weer gaan, baie vriendelike mense.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Goblin's Creek se terugvoer

It was a great pleasure to have you Arnold. We hope to see you again soon. Kindest regards, Brett and Rosi.

Goblin's Creek
AshantÉ F - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
AshantÉ F
Saam met vriende

Die kamers is asemrowend; sal enige tyd weer gaan!

Ons het ons verblyf by Goblins Creek terdeë geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Goblin's Creek se terugvoer

What a wonderful review Ashante, thank you so much. We are so glad you enjoyed your stay and we look forward to seeing you again soon. Kindest regards, Brett and Rosi.

Goblin's Creek
Celia B - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Celia B
Saam met vriende

Baie lekker.

Het baie lekker gebly, maar sou verkies dat die badkamer 'n stort het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Goblin's Creek se terugvoer

Thank you so much for your review Celia. You will be pleased to know that we have just finished a few more rooms that all have showers in. We look forward to seeing you soon. Kind regards, Brett and Rosi.

Goblin's Creek
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Concorde-rylaan 1, Stompneusbaai, St Helenabaai, 7382, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 14
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA31d095a742e101b6d4e6666350ebe099940bf00e3bc215da25d83a1695a8642b7572e83adcefff6a1381fe8ae176d4292d11?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 53 5 1 5 1 Concorde Drive Stompneusbaai 7382 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -32.72076836191 17.97241782209
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem