St. Helenabaai Akkommodasie by Goblin's Inn | LekkeSlaap
+47

Goblin's Inn

17 resensies
Gastehuis
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Concorde-rylaan 7, Stompneusbaai, St. Helenabaai, 7390, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
  • Vanaf R700 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Goblin's Inn is in die vissersdorpie Stompneusbaai naby die bekende Goblin's Creek en 2 minute se stap vanaf die strand geleë.

Verblyf word in 4 kamers op die eerste verdieping en 2 selfsorgwoonstelle op die grondverdieping aangebied. 2 van die 4 kamers het koningingrootte-beddens en die ander 2 het elkeen 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Al die kamers het gratis WiFi, 'n TV met 18 kanale, 'n yskas, mikrogolfoond, lessenaar, koffie en teemaakgeriewe, 'n waaier en 'n sitarea.

Die eenslaapkamerwoonstel het 'n ten volle toegeruste kombuisie en 'n en suite-badkamer, en die tweeslaapkamerwoonstel het 'n sitarea, ten volle toegeruste kombuisie en 'n en suite-badkamer.

Daar is 'n gemeenskaplike braai-area bo op die stoep en onder op die grondverdieping. Parkeerplek is ook voor en agter die huis beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Malaria-vrye streek
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Opsomming van Resensie

2.9 uit 5van 17 resensies vir Goblin's Inn
Netheid
3.2/5
Diens
2.8/5
Ligging
2.9/5
Veiligheid
2.9/5
Waarde vir geld
2.6/5

Ligging

  • Concorde-rylaan 7, Stompneusbaai, St. Helenabaai, 7390, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Concorde-rylaan 7, Stompneusbaai, St. Helenabaai, 7390, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDc1MTQ0NjFmLThkNTYtNDhjNy05MDk1LWJiZWU5NzAzNjRjYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R700  per nag (vir 2 persone) 17 5 1 3 7 Concorde Drive Stompneusbaai 7390 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -32.722107 17.973572
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za